Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hanover

3.8 / 5  
volgens 147 resensies
Lees regte resensies van Hanover van 147 geverifieerde gaste.
Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hanover.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hanover Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Hanover

Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die stilte van die Karoo. Die plaashuis bied verblyf in 4 gerieflike slaapkamers met slaapplek vir 13 men...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hanover

Raapfontein Selfsorg is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf vir 8 gaste met lieflike uitsigte van die Karoo. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamer op die ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Hanover

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel. Dit is ideaal vir 'n gesin, want daar is net 1 badkamer. Dié self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Eenheid 6 en 7 is rondawe...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Hanover

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Whispering Hope Gasteplaas bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n plaas in die Karoo, 40 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in die ruim Hoofplaashuis vir 8 of die Plaaskothuis vir 6. Die Ho...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Aar, Noord-Kaap

Oppiplot is 'n selfsorg-gastehuis in die dorpie De Aar in die Noord-Kaap. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing waaronder die Doornkloof Natuurreservaat en die Olive Shreiner House Museum. Ons bied ve...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal geleë is vir oornagverblyf, vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 4 en suite-kamers wa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Aar, Noord-Kaap

KarooBossie is in die rustige dorpie, De Aar, geleë en bied gehalte oornagverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van hoofweë, winkels en restaurante. Die verblyf...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg geleë is. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 het 'n dubbelbed. Elke bed het 'n gemakl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gesinshuis is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Colesberg. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander het e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. 2 van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geski...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Stillewaters is 'n lieflike, groot plaashuis wat dateer uit 1880 op die werkende plaas Stillewaters. Dit is net 5 km van Richmond en die N1 af, op die Graaff-Reinet-pad (R388). Dié vakansiehuis is die perfekte plek...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Seisoen Karoo Retreat is in 1854 met 'n geskiedkundige Karoo-styl gebou. Hierdie ou bestuurdersplaashuis is in die Noord-Kaapse dorpie Richmond. Ten spyte van sy beskeie bevolking, spog hierdie plaasdorp met 'n paar...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ons perseel is omring deur veiligheidsmure en ons bied veilige parke...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkels en plekke van geskiedkundige belang. Die gastehuis bied 2 slaapkamers w...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Hanover selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hanover akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hanover akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za