Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1055 resensies.
"Opknappingswerk en algemene skoonmaakwerk is broodnodig. Die potensiaal is verseker daar."
"Kosmos is 'n sekuritietskompleks op die wal van die Hartebeespoortdam. Dis baie veilig en beeldskoon."
"Old small suburb, safe and quiet. It is very close to the dam, animal park and lots of restaurants close by."
"Solank jy by Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre bly is Ifafi great! Dis baie naby al die toeristeplekke soos Pretville, French Toast, die kabelkarretjies en Jasmyn. Ifafi is inteendeel die beste plaaslike area in Hartbeespoort, naaste aan die inkopiesentrums en is die hoofdeel van Hartbeespoort. Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre is in die hartjie van Hartebeespoort."
"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."
"A wonderful town I did not know existed. It pays to see South Africa before going oversees. "
"'n Baie netjiese dorpie in 'n besige omgewing met vriendelike en behulpsame mense."
"Ek wou nog altyd sien hoe lyk Kosmos en dit is pragtig! Baie mooi huise daar, maar kan doen met 'n paar winkels naby."