Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (196)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (188)

Resensies van Hartenbos

4.8 / 5  
volgens 794 resensies
Lees regte resensies van Hartenbos van 794 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 976
per nag, vir 2 mense
B&B in Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in die stil Bayview-woonbuurt, net 8 km vanaf Mosselbaai se m...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartenbos

Angelene’s Guest House bied 'n uitsig oor Hartenbos en die oseaan en bied gerieflike verblyf in Hartenbos Hills. Hierdie ruim gastehuis het 8 kamers en 1 woonstel. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 189 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Hartenbos

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Die Bakke

Eldrew Guest House bied B&B-verblyf in Mosselbaai en spog met 'n mooi see-uitsig. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Brians B&B is in Mosselbaai, 'n vakansiebestemming met die beste weer ter wêreld die hele jaar. Verblyf is beskikbaar in 1 en suite-gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste en 1 en suite-dubbelbed met slaapplek vir 2...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die see en hawe en is stapafstand vanaf winkels, banke, restaurante en lieflike sandstrande. Boonop word d...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Mossel Bay Sea Shells B&B on 28 bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste in verskillende eenhede. Ons 6 eenhede het koningingrootte-, dubbel- en enkelbeddens, en 'n paar van die kamers het stapelbeddens. Al die eenhede het...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Cheetah Lodge is 'n bekoorlike familie-B&B wat op 'n kleinhoewe in Mosselbaai geleë is, 'n dorpie op Suid-Afrika se pragtige Tuinroete. Die perseel is 10 km vanaf Hartenbos, langs die R328 wat na Oudtshoorn lei, en...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Mosselbaai

Mossel Bay Guest House is sentraal geleë naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe wat strande, visvangplekke, teaters, museums, branderplankry-strande en winkels insluit. Daar is ook 'n rits kroeë en restaurant...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

13 On Marsh is 'n stylvolle ateljeewoonstel in 'n historiese gebou wat onlangs opgeknap is in die hartjie van Mosselbaai. Dié eenheid is lekker naby die strand, restaurante en verskeie besienswaardighede. Dié B&...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Blue Whale Lodge bied verblyf in Mosselbaai. Die dorpie is bekend vir sy warm strande, voetslaanreotes en ikoniese besienswaardighede, soos die Batholomeu Dias Museum-kompleks, Post Office Tree en die Kaap St. Blais...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hartenbos B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hartenbos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hartenbos akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]