LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 796 resensies.

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Pragtige plek. Top billing styl."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Hartenbos is die beste vakansieplek. Skoon omgewing en vriendelike diens orals."

Hartenbos

Villa Riviera 13

"Die atmosfeer in Hartenbos is altyd aangenaam."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Ons gaan al vir die afgelope 9 jaar Hartenbos toe in die Junie/Julie skool vakansie. Dis 'n baie lekker vakansie plek. Dis net jammer dat die atmosfeer nou bietjie verander het vandat die mall daar is en die pretpark verander het. Daar is nie nou meer veel vermaak vir die kinders nie."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Exciting and cool."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16

"Very neat place indeed."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Friendly people, beautiful and clean. Loved it."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Wonderlike temperatuur. Baie om te doen. "

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Holiday Home

"Te min tyd gehad om bietjie rond te beweeg. Dit lyk egter na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae oor te bly. Sal oorweeg om langer te bly volgende keer."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Bly maar net 'n mooi stukkie wêreld."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Mooi skoon dorp."

Hartenbos

Ons Huisie

"Uitstekende plek."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Dis rustig, veilig, gebruikersvriendelik en waarde vir jou geld. "

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Sal enige tyd weer terugkeer."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Only rated 3 because of the painting."

Hartenbos

Assegaaibos

"Alles in een vakansie bestemming."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Wonderlike plek."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"Sentraal geleë tussen vele stede en rustig vakansie met alles wat ons wou ervaar. Winkels, mense en natuur mooi!"

Hartenbos

Riviera Suite 18

"Dit was 'n wonderlike vakansie en ek gaan definitief hier kom aftree."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Hartenbos is 'n baie mooi plek. Mense is vriendelik."

Hartenbos

Palmboom

"Wonderlikste plek ooit"

Hartenbos

Allikreukel

"Ons hou altyd lekker vakansie in Hartenbos! Kom altyd terug!"

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Klein stukkie paradys."

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"Clean and tidy place. "

Hartenbos

Beach Hub

"Lekkerste vakansieplek!"

Hartenbos

130 Kamdebo

"Hartenbos is the place to be!"

Hartenbos

Alikreukel B24

"Het die res van my verblyf in De Branders geniet. Hartenbos bly die beste vakansie plek mits jy die regte verblyf kry. Die opgradering van Hartenbos is uitstekend. "

Hartenbos

Hart en Bos Strandhuis

"Pragtige vakansiedorp."

Hartenbos

De Branders 50

"Hartenbos is 'n wonderlike plek met ongelooflik baie dinge om te doen en te sien en baie gerieflik met al die nodige plekke en fasiliteite beskikbaar en dit dan ook loopafstand. Ek sal vir seker weer en weer teruggaan soontoe."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Ons het vir baie jare Hartenbos besoek toe ons kinders nog in die laerskool was. Die veranderings wat sedertdien aangebring is, is uitstekend. Sover ons kon vasstel was dit steeds veilig, 'n aspek wat deesdae 'n vereiste vir vakansiegangers is."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!