Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

Riviera Wharf 17

"Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Baie mooi skoon dorp, paaie is netjies en skoon."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Dit is al vir meer as 25 jaar my eerste keuse van vakansie en nog altyd bekostigbaar en vriendelike ervaring deur die jare."

Hartenbos

Ons Spelonkie

"So baie om te sien en doen in en rondom Hartenbos - geen verveelde tieners of klein kindertjies nie. Maar vriendelike waarskuwing: spaar, spaar en spaar. Alles behalwe swem in die see kos geld, en daar is te veel goed om te noem waarop daai geld spandeer kan word. Nie 'n rustige vakansie bestemming nie."

Hartenbos

Alikreukel b29

"Kuier baie in Mosselbaai omgewing, dit was ons eerste keer in Hartenbos. Aangenaam verras!"

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Altyd lekker in Hartenbos!"

Hartenbos

Oester 202

"Gerieflike, veilige vakansiebestemming."

Hartenbos

De Branders 57

"Lekker plek vir gesinne om saam tyd deur te bring."

Hartenbos

Allikreukel

"Dit is nie meer die ou Hartenbos nie, van sy bekoring het verlore gegaan met al die ontwikkeling. Nog steeds was die strand 'n treffer en geniet 'n mens die skoon ongereptheid daarvan."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"It could possibly get too busy and congested in peak holiday season."

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"Lekker skoon en veilig. "

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Ons hou al vir jare vakansie in Hartenbos en sal vir seker aanbeveel."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Hou altyd lekker vakansie daar."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Vir ons wat lief is vir die natuur en woonagtig is in Kaapstad, is dit kwartaalliks 'n ongelooflike lekker wegbreek bestemming."

Hartenbos

21 Hartensee

"Ek sou eintlik vir Hartenbos meer as vyf sterre wou geen. Wat 'n skoon, moderne vakansievriendelike dorp!"

Bay View, Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Safe, quiet and beautiful. A great place to relax."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16

"Ons was aangenaam verras dat almal vriendelik is en Afrikaans praat."

Bay View, Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Sal enige tyd hier kom aftree. So rustig en skoon omgewing. Net naby genoeg aan die see en vermaaklikhede, maar ook uit die woel van Desembermaand se vakansiegangers. "

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Dink die uitbreidings is 'n baie groot verbetering. Het verskillende restaurante en winkels baie geniet."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Is rustig, vreedsaam en veilig om rond te loop en geniet by water."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Een van my gunsteling wegbreekbestemmings."

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"Hartenbos is ons hartsplek!"

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Uitstekende plek."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Fantastiese vakansie dorp. Net die verkeer is 'n nagmerrie in vakansietyd."

Hartenbos

Lagoonette

"Uitstekende plek."

Bay View, Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Goeie area en naby die see."

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Baie mooi omgewing. Ons dink alweer aan ons volgende besoek daar. Sal baie graag weer wil gaan as dit enigsins moontlik is. "

Hartenbos

Sea-esta

"Pragtige en skoon strande en vele om te doen met 'n gesin."

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Baie goeie vakansie dorpie."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem