Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

Ons Huisie

"Sal weer kom as die geleentheid hom voordoen."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Die nuwe pretpark is wonderlik. Baie om te sien en doen in 'n 20 km radius, strand is skoon."

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"Die personeel in die besighede is baie vriendelik. Dit laat mens welkom voel. Iets wat ek in sommige van die kusdorpe nie ervaar het nie."

Hartenbos

Riviera Suite 18

"Lekker plek by die see."

Hartenbos

Allikreukel

"Eetplekke en ander besighede is lekker stapafstand vanaf blyplek."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Baie netjiese gasvrye dorp wat goed doen vir toeriste. Baie beïndruk."

Hartenbos

Riviera Hotel

"Heerlike vakansiebestemming alhoewel dit baie duur is en oor Desember-vakansies amper te besig."

Hartenbos

Kalahari Villas

"My hart lê in Hartenbos. Sal dit graag my tuiste wil maak."

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"Good place to relax and enjoy the sea side."

Hartenbos

De Branders 57

"Verseker een van die mooiste en lekkerste plekke."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"Gaan definitief aansluit by die ATKV. Uitstekende gesinsbestemming. "

Hartenbos

EnJoy @ Hartenbos

"Die nuwe opgraderings lyk regtig baie goed."

Hartenbos

Riviera Selfsorg 19

"So lekker Afrikaans! "

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Altyd lekker om in Hartenbos te kuier. Mooi en skoon."

Hartenbos

Raaswater

"Lieflike plek! Lieflike mense. Ons hoor altyd rillerstories hoe duur kruideniersware by die see is, maar het dit glad nie so ervaar nie. Die kruidenierswinkel was met baie dag tot dag aankope goedkoper as wat ons in Pretoria betaal. En die lekkerste was dat ons ons taal kon praat in Hartenbos!"

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Mooi en rustige plek."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Alles maak te vroeg toe."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Een van die lekkerste gesinsvakansie bestemmings in Suid-Afrika. Laat my altyd aan my jonger dae dink en daar is iets vir almal."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"'n Fantastiese plek! Ek will weer daar kuier."

Hartenbos

Beach Hub

"Very friendly place to be."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"'n Lekker afpakplek."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Sal elke jaar kom."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Ons kan nie glo bykans al die winkels/restaurante ens. in die ATKV se nuwe ontwikkeling in Hartenbos is feitlik 100% Engels nie! Wat 'n belediging vir die oorwegend Afrikaanse inwoners en derduisende Afrikaanse besoekers! Ons kom nie weer nie!"

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"As oud-inwoner kuier ek graag daar."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 70

"I am going back there soon!"

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"It is a good place to hang out with your family."

Hartenbos

Hartenbos - Eden Park

"Great place to visit."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Hartenbos is a good safe place to be."

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"Ons sal beslis weer daar gaan oorbly in die toekoms."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem