Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Heidelberg

4.2 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Heidelberg van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Heidelberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Heidelberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heidelberg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heidelberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heidelberg Gastehuise - Gauteng

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

De Rozenhof is in die hartjie van Heidelberg geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan 'n egte plaaservaring geniet en ouwêreldse gasvryheid in 'n rustige omgewing ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg

Heidelberg Lodge is 'n gastehuis in Heidelberg, 'n bekoorlike dorpie in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings of langtermynverblyf. Verblyf word g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

Die Dorps-Akker Gastehuis is bekend vir sy warm gasvryheid, snoesige kamers, Karoo-rustigheid en stil omgewing. Ons het WiFi vir ons sake- internasionale gaste, asook geriewe vir maklike betaling. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg

Comfy Corner is in die klein, bekoorlike stad Heidelberg in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskillende bestemmings. Verblyf word in 2 kamers gebied. Elke kamer h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

Beleef absolute gasvryheid in Heidelberg wanneer Dirk en Lettie de Bruyn jou by Ibis Nest verwelkom. Ibis Nest is geleë in die hartjie van die Suikerbosrante, op die Suikerbosroete, sowat 8 km van Heidelberg af. Ga...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg

Picanha Guesthouse is in Helderberg, Gauteng geleë en bied gastekamers wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf word gebied in 5 smaakvol versierde...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

Hoep Hoep Gasteplaas is slegs 5 km buite Heidelberg geleë. Verblyf is beskikbaar in 4 individueel-toegeruste eenhede genaamd Kiewiet, Kraainer, Hoep Hoep en Houtkapper. Die gasteplaas het slaapplek vir 17. Kraain...

Vanaf
R1 162
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg

Ver verwyder van die stadsrumoer, in die hartjie van die manjifieke Suikerbosrand, wag Van Dykshuis Guest House in Heidelberg om jou te verwelkom in 'n wêreld van onderbeklemtoonde elegansie, rus en stilte en perso...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg

Poortjie Venue & Gastehuis is net buite die dorpie Heidelberg, sowat 40 minute van Johannesburg af, en bied 'n unieke trouvenue waar klassieke plattelandse bekoring met moderne ontwerp gekombineer word. Ons moderne...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Tuin van Eden Gasteplaas en Trou Venue is geleë teen die Suikerbosrand bergreeks, Lagerspoort, Heidelberg, Gauteng. Ongerepte natuurskoon met ‘n pragtige uitsig oor die vallei en berge. Daar is tien en suite-ka...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nigel, Gauteng

Seldré Gastehuis is in die veilige en stil buurt Ferryvale in Nigel aan die Oosrand geleë. Ons is slegs 15 km vanaf die Heidelberg N3-hoofroete en Springs N17-hoofroete. Jou gashere, Selma, André en Nadia, bied h...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nigel, Gauteng

Goldfields Lodge is ideaal vir oordeelkundige reisigers op soek na verblyf en 'n venue vir konferensies, troues, bekendstellings en werkswinkels in die historiese "rendezvous", Nigel. Dié lodge is in die middel va...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nigel, Gauteng

Silvermoon Gastehuis is in Nigel geleë en bied bekostigbare verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf beskik oor 2 kamers ...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vosloorus, Gauteng

Ekuthuleni Guest House bied gerieflike verblyf in die groot 'township', Vosloorus, aan die suide van Boksburg. Dis 27 km vanaf Johannesburg se middestad en 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Akkommodas...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Henley On Klip, Gauteng

Ducks Country House and Venue is 'n eklektiese gastehuis op die oewer van die Kliprivier. Dit is in die rustige dorpie Henley-on-Klip geleë, net 40 minute suid van Johannesburg. Die herehuis het 2 ruim herehuis-su...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Henley On Klip, Gauteng

The Village Guest House is 'n bekoorlike verblyfopsie in die stil dorpie Henley on Klip, die tuiste van die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls. Net 5 km vanaf Meyerton. Dié gastehuis bied pragtige en goed ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selcourt, Springs

Dié huis is in 'n luukse, lowerryke woongebied in Springs geleë. Elke eenheid het 'n TV en ADSL-internet, lugversorging, parkeerplek op die perseel, 'n privaat ingang en afstandbeheerde hek, 'n yskas, 'n mikrogo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Henta Guesthouse is 'n pragtige, ongekunstelde sandsteengebou met unieke binnehuisversiering. Dié gastehuis is op 'n plaas langs die R51 tussen Grootvlei en Balfour, Mpumalanga geleë en bied bekostigbare verblyf i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pendale AH, Gauteng

Midvaal Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton. Verblyf word in die tuin gebied in die Lapa-eenheid met slaapplek vir 4. Dié eenheid beskik oor 'n kamer, 'n privaat badkamer, ko...

Vanaf
R1 057
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Selection Park

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria. Dié gastehuis besk...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Heidelberg gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Heidelberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Heidelberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za