Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Heidelberg

4.2 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Heidelberg van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Heidelberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Heidelberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heidelberg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heidelberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heidelberg Wildsplase - Gauteng

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Heidelberg

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre is aan die voet van die prentjiemooi Suikerbosrand geleë en te danke aan die aardse en rustige omliggende omgewing bied dit gerieflike akkommodasie in 'n natuurlike omge...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Brakpan, Springs

Accommodation at Thabong Venue is op 'n pragtige perseel naby Carnival City Kasino, ongeveer 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, naby groot hoofweë en die N17 Denneweg op- en afrit. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springs, Casseldale

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers. Ons sal definitief 'n kamer hê...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vereeniging, Gauteng

Three Rivers Lodge is in Gauteng. Elke kamer bied elegante en suite-badkamers, HD TV's, ekstra lengte beddens, 'n haardroër, kluis, tee-en koffiemaakgeriewe, gratis hoë spoed internet, wasgeriewe op die perseel, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift, Gauteng

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartzenbergfontein, Johannesburg

Tswalu Grove Safari Lodge is in Walkerville geleë. Die lodge bied gaste die geleentheid om terug te keer na die natuur en om wild wat vryelik wei of beeldskone staproetes te ervaar. Ons bied waarlik die beste van t...

Vanaf
R469
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benoni, Johannesburg

Ecotel Lodge Benoni bied 'n gerieflike plek om weg te breek en te ontspan in Benoni aan die Oos-Rand van Gauteng. Die lodge is gerieflik geleë net 5 minute van die bekende Lakeside Shopping Mall af wat in die vorm ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gauteng

Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die omgewing is hoofsaaklik landelik en baie voer hulle daaglikse bestaan deur plaasaktiwititeite. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegkom ...

Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre bied skoon, gerieflike en billike verblyf in Lakefield, Benoni. Ons ruim kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, TV's, skryftafels, spieëls, lugversorging, en elke k...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Bassonia

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Brentwood Lodge is in die rustige dorpie Deneysville geleë. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of sakewegbreek naby die Vaaldam. Dit is 'n afgeleë bestemming wat geskik is vir kli...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR300
R150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kemptonpark, Bonaero Park

Mannaka Airport Leisure Lodge is in Kempton Park geleë en bied gerieflike verblyf. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 10 minute se ry van die lodge af is. Al die kamers, buiten die sak...

Vanaf
R489
per nag, vir 2 mense
Lodge in Germiston, Johannesburg

Ecotel Lodge OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby aan die Emperors Palace Casino. Die akkommodasie word aangebied in Koningingrootte- en Gesinska...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Jatniel, Benoni

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa is in die rustige area van Benoni Small Farms geleë. Die lodge is 16 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die Kopanong Hotel & Konferensiesentrum. Verblyf wor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Edenvale, Johannesburg

Waarom kies jy nie om jou volgende sakereis na Johannesburg 'n gesonde een te maak nie? Bly by ons 3-ster geakkrediteerde gastehuis in Edenglen (slegs 10 minute se ry vanaf die lughawe). Ons het 'n privaat gimnasium...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona, Johannesburg

Avant Garde Lodge is 'n luukse B&B net buite die middestad met maklike toegang tot die internasionale lughawe, winkelsentrums, vermaak en sakegebiede. Hier by die lodge sal jy so tuis voel soos by jou eie huis met u...


Wildsplase binne 100 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona, Johannesburg

AfricaSky is 'n luukse executive lodge, 10 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is in 'n pragtige tuin wat privaatheid aan gaste bied met 'n private ingang. Hierdie eienaar-bestuurde lodge straal warm ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kemptonpark, Johannesburg

Channel View Lodge is in Kempton Park geleë net 1 km van Arwyp Mediese Sentrum af en 2,7 km van Hermon Hospitaal, Kempton Park Binnenshuise Sportsentrum en Anglo Hangar af. Die lodge is ook net 4 km van OR Tambo In...

Vanaf
R1 293
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bredell, Johannesburg

Ikwekwezi Guest Lodge is 'n 4-ster-lodge wat in die stil voorstad van Bredell in Kempton Park in Gauteng geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- of sakewegbreek ...

Vanaf
R2 320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aston Manor, Johannesburg

Afton Safari Lodge is in Kempton Park net 7 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en bied die ideale B&B-verblyf vir besoekers aan Johannesburg of passasiers op pad na 'n volgende bestemming. Die ver...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Heidelberg wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Heidelberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Heidelberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za