Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Heidelberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heidelberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 117 resensies.

Heidelberg

The Wild Pear Shack

"Dit beeld die 1900's uit en ook die ou klipkerk, en Suikerbosrand Reservaat."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Altyd lekker om daar te kuier."

Heidelberg

Ibis Nest

"Baie oulike plekke om te besoek. Baie mooi omgewing."

Heidelberg

Heidelberg Lodge

"Heidelberg het baie unieke plekke om te sien en ook 'n goeie geskiedenis."

Heidelberg

Ibis Nest

"Heidelberg bied nie juis veel in terme van toerisme nie anders as die natuurreservaat. Die dorp is baie vervalle en dit gaan nog agteruit."

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"It's a quiet little town ideal for business and leisurely visits."

Heidelberg

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

"Ons het plekkies ontdek wat ons nie eers van geweet het nie, soos die Heidelberg Museum en Duitse Restaurant en Heidelberg Club se kos was fantasties."

Heidelberg

Heidelberg Lodge

"Seems like the whole town has water problems."

Heidelberg

Heidelberg Lodge

"Ongelooflik mooi en gasvry."

Heidelberg

Hoep Hoep Gasteplaas

"Lekker verras met die vriendelike, Afrikaanssprekende gemeenskap. Voel dadelik tuis en welkom."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Heidelberg is baie na aan my hart. Dit is 'n baie rustige dorp en het baie uitgebrei. Was heerlik om weer daar te kon wees."

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"Dit was so lekker om Heidelberg vanuit 'n ander oogpunt te sien. Die Museum was 'n wow-faktor en ek beveel dit graag aan. Dit is een van daardie "hidden gems" wat 'n mens moet besoek. Die Duitse Adler restaurant het puik kos voorgesit en die ou trein wat omskep is in eetlokale gee 'n lekker atmosfeer. 'n Mens voel of jy op reis is."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Lovely, clean town with friendly people. Not too small, nor too big."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Ons het bloot gaan fietsry so laat Saterdagaand daar aangekom en Sondag net gaan fietsry. Uit dit uit kan ek nie regtig sê of Heidelberg 'n toeristebestemming is nie, maar van wat ek op die fiets gesien het dink ek nie dit is regtig vir toeriste nie. Dit is 'n aangename plek, maar nie 'n plek waantoe ek op vakansie sal gaan nie."

Heidelberg

Bri-Shel Manor Guesthouse

"Vriendelike dorp met baie geskiedenis."

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"Lekker kerrierestaurant. Lekker naby als."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Familie bly daar. Die party-musiek van partye en voertuie wat jaag in strate maak dit net onplesierig."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Pragtige dorp met heelwat geskiedkundige geboue."

Heidelberg

Ibis Nest

"Dit is 'n hartsplekkie wat wag om gesien te word."

Heidelberg

Ibis Nest

"Dankie vir 'n mooi dorpie: skoon en vriendelike mense."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Nie juis 'n vakansieplek nie, maar baie trouplekke!"

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"Very neat and quiet town. "

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Paaie is baie verwaarloos."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Het nie tyd gehad om Heidelberg te verken maar sal weer besoek daar aflê. Slaggate kort dringende aandag."

Heidelberg

De Rozenhof

"Ons het net oornag en nie genoeg tyd gehad om die omgewing te verken nie."

Heidelberg

De Rozenhof

"We were only there for two nights, and unfortunately, it rained most of the time. The town has an interesting history and a lot of charming old-world architecture. I would like to visit again in better weather and see/learn more."

Heidelberg

De Rozenhof

"Werk asb. aan die slaggate."

Heidelberg

Die Dorps-Akker Gastehuis

"Ongelukkig, soos enige ander dorp, gaan Heidelberg baie agteruit, veral die paaie."

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"I love the compact town."

Blad
Wys 1 tot 30