Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Somerset-Wes (185)
Strand (288)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (597)
B&Bs (19)
Wildsplase (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (72)
Selfsorg-eenhede (495)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 886 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 886 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Hotelle

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
SPAAR 40%
VanafR2 370
R1 422
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gordonsbaai, Helderberg

Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Harbour-Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy ka...

SPAAR 30%
VanafR995
R697
per nag (plek vir 3)
Hotel in Strand, Helderberg

Newman's Akkommodasie is 'n lieflike woonstel wat in Ocean Breeze Hotel in Strand geleë is. Dié hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Let egter daarop dat hierdie eenheid in privaat-besit nie 'n...

Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heldervue, Helderberg

NH The Lord Charles Hotel is in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspanne of sake-wegbreek naby verskeie besienswaardighede. Die hotel het 156 standaard kamers en 30 superior-kamers. Elke kamer he...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Strand, Helderberg

Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg en die wêreldbekende Tafelberg bied 'n pragtige ligging, uitstekende kos en puik diens. Die Cape S...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 590 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Helderberg

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Elgin

Villa Exner is 'n eksklusiewe, klein boetiekhotel wat sentraal geleë is in Grabouw in die Elginvallei in die Wynlande. Boonop is dit net 40 minute se ry van Kaapstad af. Die hotel is die ideale basis vanwaar die be...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw, Elgin

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

35% af Aanbod!
VanafR1 990
R1 294
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paradyskloof, Stellenbosch

Stellenbosch Lodge skuil in Blauwklippen Landgoed se wingerde buite Stellenbosch langs die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié bekoorlike lodge spog met 'n Kaapse styl en meubels van Oregon-dennehout. O...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Vanaf
R2 475
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Stellenbosch Hotel spog met 'n puik ligging in die hartjie van die historiese dorpie Stellenbosch. Die hotel is gebou op grond wat toegeken is deur Goewerneur Simon van der Stel tussen 1692 en 1701. Die gebou is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Helderberg hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Helderberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Helderberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za