Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Somerset-Wes (191)
Strand (294)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (614)
B&Bs (22)
Lodges (7)
Hotelle (6)
Gastehuise (73)
Selfsorg-eenhede (506)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 864 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 864 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Lodges

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gordonsbaai, Helderberg

Le Bay Guest House is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë. Dit is slegs 100 m van die strand af en is stapafstand vanaf die bekende Bikini Beach. Le Bay het 9 moderne kamers wat alma...

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Helderberg

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en...

20% af Winteraanbod!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Lodge in Somerset-Wes, Helderberg

Chelaya Country Lodge bied verblyf wat slegs die kamer insluit én selfsorg-eenhede en is in Somerset-Wes geleë. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat smag na 'n gerieflike wegbreek, nie ver van die stad en an...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Helderberg

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was ...

Vanaf
R3 392
per nag (plek vir 2)
Lodge in Somerset-Wes, Helderberg

Silver Forest is 'n nuwe, luukse en rustige boetiek-lodge en spa wat in die luukse Spaanse plaas-deel in Somerset-Wes geleë is. Dié lodge skuil aan die voet van Helderberg en is omring deur die pragtige natuur. Di...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mountainside, Helderberg

View Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandsberge in Gordonsbaai geleë. Dit bied nie net ongelooflike uitsigte oor Valsbaai nie, maar deel ook 'n parkgordel met ou dennebome waar gaste die voëltjie...

Vanaf
R1 274
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gordonsbaai, Helderberg

Bokant die stranddorp Gordonsbaai op 'n ruim strook fynbos van 4 hektaar sit die Colourful Manor Luxury Lodge. Hier kan gaste die ongerepte natuurlike omgewing geniet terwyl hulle alle geriewe byderhand het. Colour...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 607 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 50 km vanaf Helderberg

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw, Wes-Kaap

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Vanaf
R4 505
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken. Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Mofam River Lodge is die perfekte luukse wegbreek en in die Palmietrivier geleë. Dié lodge is diep in die Overberg se Elgin-vallei waar die natuurlike agtergrond oneindig mooi is. Mofam is 'n buitemuurse avontuur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Helderberg lodges blad - loer bietjie na ons lekker reeks van lodges hieronder, of gaan besoek ons algehele Helderberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Helderberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]