Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Somerset-Wes (195)
Strand (305)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (635)
B&Bs (20)
Wildsplase (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (72)
Selfsorg-eenhede (532)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 970 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 970 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Selfsorg-eenhede

521 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 50%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tui...

SPAAR 40%
VanafR950
R570
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Berg & Zee is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Strand. Die woonstel is op die grondverdieping in 'n kompleks met direkte toegang tot die strand en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strand, Helderberg

Africa Cottage Strand is 'n sjiek, gerieflike 4-vertrek selfsorg-tuinkothuis in die Strand. Dit is ideaal vir enkelreisigers, 'n paartjie of 'n gesin van 3. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar. Die kothuis is op dies...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Groenewald Accommodation Seaview Units bestaan uit 3 privaat selfsorg-eenhede met see-uitsigte wat in die Ocean Breeze Hotel in die Strand geleë is. Studio 216 het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en kombuisie i...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Willows Curve is 2 selfsorg-ateljeekothuis wat op die draai van Erica-laan en Willow-singel in Somerset-Wes geleë is. Dit is slegs 3 minute se ry vanaf 'n lieflike parkie en Somerset-Wes Gholfklub met sy muurbalban...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Fleurpark 6 is slegs 45 minute van Kaapstad in Gordonsbaai geleë en bied luukse verblyf vir jou volgende vakansie of naweekwegbreek saam met vriende en familie. Daar is diepseevisvangbote digby die woonstel en 'n k...

33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is 40 minute se ry van Kaapstad af en kan maklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe bereik word. I...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 500
R1 875
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

The Anchorage No 3 is 'n pragtige en ruim woonstel teen die strand in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam reis. Dit het 'n fantastiese ligging teen die hoofstrand en ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Sylvan Park Garden Apartments bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle in 'n lieflike tuin met 'n uitsig op die Helderberg. Dié woonstelle is gemáák vir almal wat smag na 'n blaaskans. Ons het 3 woonstelle...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Stuurboord word slegs deur ’n straat, Kusweg, van die see geskei. Die Strand is ’n kusdorp in Valsbaai en sentraal tot besienswaardighede en doendinge. Die woonstel is ideaal vir ’n paartjie of ’n klein gesi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Helderberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Helderberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Helderberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za