Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hemel-en-Aarde

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Hemel-en-Aarde van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Hemel-en-Aarde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hemel-en-Aarde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hemel-en-Aarde gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hemel & Aarde Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hemel-en-Aarde Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hemel-en-Aarde

Nuwejaarsrivier plaas-akkommodasie is op die R43 roete geleë, nie ver van Botrivier, Kleinmond en Hermanus af nie. Ons is baie naby aan Arabella Gholflandgoed en Arabella Hotel & Spa. Die akkommodasie bestaan uit...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Hemel-en-Aarde

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botrivier, Wes-Kaap

Swan Gables bied 'n verskeidenheid gerieflike verblyf-opsies in die klein dorpie Botrivier in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die gehalte-verblyf is oor die dorpie versprei en word goed instand gehou. Al di...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd is in Hermanus en bied gerieflike gastekamers. Dié gastehuis het 'n enkelkamer en 'n dubbelkamer. Elke kamer het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Mahali Gaste Kamer is in die skilderagtige voorstad, Voëlklip, in Hermanus geleë. Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n privaat ingang en is toeger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Von Abercron Residence is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat direk bokant die Hermanus Gholfbaan geleë is, langs die Fernkloof Natuurreservaat met manjifieke en panoramiese berg- en see-uitsigte. Dit is slegs 'n paa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Tussen Berg en See is teen die berg in Hermanus geleë en bied 'n uitsig op die gholfbaan en oor die see. Dit beskik oor 'n privaat kamer met slaapplek vir 2. Die kamer is in 'n aparte vleuel van die hoofhuis om ga...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Francolin Manor is in die Hermanus, net 1,9 km vanaf Village Square geleë. Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dis ook wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede. Verblyf word...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Selkirk House is 'n helder, kontemporêre gastehuis geleë in 'n rustige plek hoog teen die Hermanusberg, met pragtige uitsigte oor Walkerbaai en die gholfbaan. Die dekor is onopgesmuk en modern met wit Amerikaanse ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Milkwood Lodge word omring deur 'n inheemse tuin en ou gelyste - en beskermde - melkhoutbome. Verblyf bestaan uit 'n hoofhuis, 'n alleenstaande kothuis en 'n afsonderlike blok gastekamers, asook buitegeboue. Aangre...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

The Nantucket is in Hermanus, die wêreld se walviskykhoofstad, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad geleë. Hierdie puik bestemming bied uitsonderlike biodiversiteit en 'n groot verskeidenheid binnenshuise en buitelu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za