Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hemel-en-Aarde Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hemel-en-Aarde Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 38 resensies.

Hemel-en-Aarde Vallei

Tekili Farm

"Lovely area to spend time in, beautiful wine farms and great wine tasting. We had lunch at the Plaaskombius, the food was good but service incredibly slow."

Hemel-en-Aarde Vallei

Chavonnes Farm Cottage

"Ek was aangenaam verras met wat Hemel-en-Aarde vir die toeris aanbied. Ons het die wonderlikste wyne geproe, ongelooflike gasvryheid geniet en die spyskaarte was nog 'n baie aangename verrassing. Ons sal moet terugkeer om meer van die plase te verken. Hier moet 'n mens jou tyd neem en nie haastig wees nie. Ons beplan alreeds om na die hierdie stukkie hemel terug te keer en om dit verder te verken."

Hemel-en-Aarde Vallei

High Season Farm Luxury Cottages

"Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!"

Hemel-en-Aarde Vallei

High Season Farm Luxury Cottages

"Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken."

Hemel-en-Aarde Vallei

Avani Lodge Private Nature Reserve

"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."

Hemel-en-Aarde Vallei

Kleine Vrede Farm Cottage

"Dit is 'n pragtige area. Baie rustig."

Hemel-en-Aarde Vallei

Tekili Farm

"Beautiful part of South Africa, with amazing wine."

Hemel-en-Aarde Vallei

Die Koringhuis

"Die poskantoor restaurant was 'n belewenis met uitstekende kos en gasvryheid."

Hemel-en-Aarde Vallei

High Season Farm Luxury Cottages

"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"

Hemel-en-Aarde Vallei

Earth Cottage

"More valley than village. We chose the Hop on Hop off wine guys who gladly fetched us from Bouchard 'n Findlayson parking lot, just down the road from our cottage. "

Hemel-en-Aarde Vallei

Heaven & Earth Cottage

"Dankbaar dat ons kon deel in die mooi van die Overberg."

Hemel-en-Aarde Vallei

Berseba Cottage

"Soveel om te doen."

Hemel-en-Aarde Vallei

Heaven & Earth Cottage

"Dit was 'n fees om die vallei te ontdek! Ons gaan definitief terug wees."

Hemel-en-Aarde Vallei

High Season Farm Luxury Cottages

"A beautiful part of the Western Cape!"

Hemel-en-Aarde Vallei

Die Koringhuis

"Heerlike rit in 'n wonderlike landskap. "

Hemel-en-Aarde Vallei

High Season Farm Luxury Cottages

"Net die forel visvang was sleg. Niks gevang in die 4 dae, maar dit was by Sumaridge se dam."

Hemel-en-Aarde Vallei

Heaven & Earth Cottage

"Sal definitief dit aan beveel en selfs weer daar gaan bly."

Hemel-en-Aarde Vallei

Robin's Nest

"Nice area - full of tourists but nice."

Hemel-en-Aarde Vallei

Hornbill House

"Dis 'n mooi area as deel van die gewilde Hermanus."

Hemel-en-Aarde Vallei

Robin's Nest

"Wine tasting at its best."

Hemel-en-Aarde Vallei

Robin's Nest

"Hemel-en-Aarde is 'n pragtige plek met karakter."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem