Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (15)
Sand Bay (59)
Sandbaai (62)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (518)
B&Bs (15)
Lodges (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (55)
Selfsorg-eenhede (437)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 844 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 844 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus B&Bs

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
B&B in Sand Bay, Hermanus

Kom ontspan in hierdie manjifieke gastehuis reg op die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die oseaan. Elkeen van ons 5 elegante en suite-slaapkamers is pragtig afgerond met gehaltelinne en mooi meubels. Al die su...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip, Hermanus

78on5th in Hermanus is deur die AA as "Superior" gegradeer en dit bied privaat, stil akkommodasie na die wegkant van die hoofweg, met pragtige uitsigte oor die oseaan en berg. Akkommodasie bestaan uit 5 en suite-du...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë. Dit is 5 minute se stap vanaf die bekende kranspaadjie wat oor die skouspelagtige Walkerbaai uitkyk. Die perseel het 'n swembad buite en uitsigte o...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 3)
B&B in Onrus, Hermanus

Daphne's Place is gerieflik gemeubileer. Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n e...

Vanaf
R1 634
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip, Hermanus

Villa Blu bied ontspanne verblyf in die skilderagtige Hermanus, die Walvishoofstad van Suid-Afrika. Ons is net 90 minute se ry vanaf Kaapstad. Hermanus se Blouvlagstrand, Grotto Beach, is stapafstand hiervandaan en ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

Chesham House is 'n gerieflike, gesinstipe B&B in Hermanus, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy informele atmosfeer en puik ligging. Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat tot 17 gaste kan huisves. Chesham House is...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Hermanus

Forty Trees is 'n 4-ster-gastehuis wat B&B bied en dis in die kusdorp Hermanus geleë. Dié gastehuis is naby die gewilde walviskykplekke in Hermanus. Daar is 2 slaapkamers by Forty Trees en elke kamer is individue...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

Lidiko Heritage House is ideaal geleë en bied net die beste vir gaste wat privaatheid, rustigheid en die natuur geniet. Dit bied maklike toegang tot al die besienswaardighede in die Overberg. Dié historiese en iko...

Vanaf
R3 740
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip, Hermanus

Mosselberg on Grotto Beach is 'n 5-ster boetiek-villa wat in Hermanus in die Wes-Kaap geleë is. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na stylvolle akkommodasie en warm gasvryheid na aan 'n versk...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die id...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hermanus B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]