Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (16)
Sand Bay (60)
Sandbaai (63)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (526)
B&Bs (15)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (444)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 874 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 874 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

The Thatch House Boutique Hotel is aan die oewer van Hermanus seemeer. Dié luukse boetiekhotel bied privaatheid en 'n verskeidenheid doendinge. Die hotel het ruim kamers en suites. Elke eenheid het lugversorging, ...

Vanaf
R1 553
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die id...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermanus

Nautilus Cottage B&B is in Hermanus geleë, 'n prentjiemooi dorpie wat wêreldbekend is vir sy prag, walvisse en sjampanje-lug. Die gastehuis bied verblyf in Hermanus met al die nodige vir 'n werklike spesiale tydji...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
B&B in Hermanus

Whale Away Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n gerieflike, elegante wegbreekplek met pragtige uitsigte en dis naby lieflike restauran...

25% af Aanbod!
VanafR2 280
R1 710
per nag (plek vir 2)
B&B in Voëlklip, Hermanus

Voëlklip, Hermanus, is reeds dekades lank 'n beeldskone vakansiebestemming. Die suidelike noordkapper-walvisse het dit hul gekose plekkie gemaak. Maak dit nou ook joune. Kom kyk hoekom wêreldreisigers so graag by ...

Verwyder Filters

Jy sien net 15 uit die moontlike 518 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Hermanus

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die Atlantiese kus. Dié luukse gastehuis beskik oor 9 gastekamers met koningingrootte- of koninggrootte-beddens en het elkeen 'n en suite- of oopplan-badkamer. De...

25% af Aanbod!
VanafR1 490
R1 118
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Amazing Grace B&B bied gerieflike verblyf in De Kelders en is stapafstand vanaf staproetes en strande. Dié B&B het 2 kamers wat elkeen sy eie ingang het en bied ’n slaapkamer met ’n en suite-badkamer. Die W...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Eirene Place bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en see-uitsig. Dié woonstel (52 m²) het 'n privaat ingang en bied parkeerplek in die straat met ligte. Die oopplan-woonste...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Stanford, Wes-Kaap

Galashiels Lodge is die hartjie van die Victoriaanse dorp Standford, geleë, nét 27 km vanaf die gewoel van Hermanus aan die oewer van die Kleinrivier. Die huis het 'n Victoriaanse styl met ouwêreldse sjarme en di...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die noordkapperwalvisse, grootwithaaie, sonnige strande en ongerepte natuurlike skoonheid. Verblyf word a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Hermanus B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za