Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (16)
Sand Bay (60)
Sandbaai (63)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (525)
B&Bs (15)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (443)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 874 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 874 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Hermanus

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Roundhouse Guest House, De Kelders, is 'n puik 4-ster-onderneming en die eienaars het jare se ervaring in die toerismebedryf. De Kelders bied uitstekende walviskykgeleenthede van die land af. Dié B&B is 'n moderne ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Gansbaai, Wes-Kaap

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai, die wêreld se Grootwithaai-hoofstad. Die dorp is 'n skilderagtige 2 uur lange rit vanaf Kaapstad en die Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf Kaap Agulhas, Afrika ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinbaai, Wes-Kaap

Nell's B&B bied akkommodasie in luukse en suite- dubbelkamers met privaat balkonne wat uitkyk oor die see. Ons bedien smaaklike plaasstyl- of seekos-ontbyte. Gratis WiFi is beskikbaar. Die B&b is binne loopafstand ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens w...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
B&B in Franskraal, Wes-Kaap

Mooizicht B&B is in Franskraal in Gansbaai en stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante geleë. Mooizicht B&B bied verblyf in 4 ruim kamers wat elk slaapplek het vir 2 tot 5 gaste in elke suite wat elk i...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Franskraal, Wes-Kaap

Franskraal B&B is geleë in die beskutte kusdorpie Franskraal, langsaan Gansbaai en Kleinbaai en reg teen die water. Die verblyf bied manjifieke, onbelemmerde see-uitsigte, asemrowende sonsondergange en binne seisoe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinmond, Wes-Kaap

Kleinmond en die omliggende omgewing bied heelwat om te doen, ongeag die seisoen. Selfs as jy sit en bibber sal Our Nest jou dag opkikker! Ons het 3 dubbelkamers wat onlangs opgeknap is en elke kamer beskik oor 'n b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinmond, Wes-Kaap

Pine Tree B&B is aan die stiller kant van Kleinmond geleë, maar is tog stapafstand van die strand, winkels en ander doendinge af. Hierdie B&B word deur die eienaar bestuur en bied 1 privaat en suite-slaapkamer wa...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon, Boland

Athenian Villa verwelkom jou by 'n klein stukkie van die Griekse eilande in die Overberg. Dit is in 'n systraat weg van die hoofstraat af geleë, en hier kan jy sig verloor van die klein dorp Caledon en jouself verb...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon, Boland

Three Oaks B&B is in Caledon in die Overbergstreek geleë. Dié bekoorlike plekkie is naby besienswaardighede soos die Venster Kloof Natuurtuin, die Caledon-casino, Hermanus en die Elginvallei se wynplase. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Hermanus B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za