Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 3 - 365 lekke plekke om te bly
Huis in Hermanus is 'n gerieflike gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 mense in Hermanus. Dié huis het 3 slaapka...
Hermanus Heights Villa is 'n selfsorghuis wat slaapplek aan 2 tot 8 gaste in 'n luukse deel van Hermanus bied. Die...
Whales and Sails Family Accommodation is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Hermanus geleë is. Dit is ideaal vir ...
Seagull Hermanus is 'n selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Die huis het 2 individueel versierde slaapkame...
Annamarie en David, die eienaars en bestuurders van The Potting Shed Guest House, verwelkom jou. Hier sal jy persoo...
Baleia de Hermanus is in Hermanus se hoofstraat geleë en bied verblyf naby die sakestreek, kroeë, restaurante, ghol...
Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see...
The Potting Shed Self-catering is in 'n rustige en modieuse kompleks met 24 uur-sekuriteit wat na die see front gel...
The Whale's Tale Guesthouse bied 'n pragtige see-uitsig en dis in Westcliff tussen Hermanus se nuwe hawe en die mid...
The Lily House is in die hartjie van Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis stapafstand...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer