Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (15)
Sand Bay (60)
Sandbaai (63)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (524)
B&Bs (15)
Lodges (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (442)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 861 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 861 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
33% af Winteraanbod!
VanafR800
R533
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Fudge Guest Cottage is in Vermont geleë. Dit is 'n lieflike, veilige klein dorpie net 8 km voor Hermanus, 3 km vanaf Onrus-strand en 3 minute se stap na 'n kuspaadjie wat lei na 'n getypoel met piekniekplekke en pr...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Hermanus

Schulphoek House is in die bewaarde Schulphoekbaai in Sandbaai geleë, 4 km van Hermanus se middedorp af. Die baai is rustig en die tuiste van verskeie see-spesies, veral vir die walvisse wat hier rus gedurende hull...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Pelagus Guest House is in die prentjiemooi Hermanus geleë, wat wêreldbekend is vir walviskyk en ongelooflike sonsondergange. Hierdie gastehuis bied alle geriewe vir die ideale vakansie. Ons ligging, styl en toewy...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Walker Bay Manor is 'n bekoorlike, onlangs opgeknapte gastehuis met asemrowende uitsigte oor die berge en die Atlantiese Oseaan. Die gastehuis is 'n paar minute van die hartjie van Hermanus af oorkant die walvis-kra...

25% af Aanbod!
VanafR20 000
R15 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip, Hermanus

Hermanus Beach Villa bied luukse gastehuis-akkommodasie en is bekroon met 4 sterre deur die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika. Hierdie gastehuis met 9 ruim kamers verskaf 'n bekende, maar ook 'n intieme seevak...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

325 On Main is in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buite-doendinge, flora en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale beginpunt va...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Hermanus

Hermanus 13 on 2nd is in Hermanus en bied gerieflike gastekamers. Dié gastehuis het 'n enkelkamer en 'n dubbelkamer. Elke kamer het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer,...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Ocean Eleven is 'n bekoorlike gastehuis met 'n koloniale styl aan die hange van die bekende prentjiemooi berge van Hermanus. Dié huis bied pragtige uitsigte op die berge en die baai. Die hoofhuis het hoë plafonne...

20% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Whale's Tail Guest House bied B&B verblyf en is in Westcliff in Hermanus geleë. Die gastehuis is naby gewilde walvis-kyk plekke in die dorp geleë. Verblyf by Hermanus Whale's Tail Guest House word in 4 kamers geb...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Lagoons Edge is in Fisherhaven op die oewer van die Botrivier-strandmeer, net 17 km van Hermanus af en bied ruim en gerieflike kamers aan vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doending...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Hermanus gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]