Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sand Bay (55)
Sandbaai (58)
Voëlklip (103)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (535)
B&Bs (15)
Wildsplase (3)
Hotelle (7)
Gastehuise (58)
Selfsorg-eenhede (452)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 1048 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 1048 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Hotelle

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 880
R1 253
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 41 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. El...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus

Misty Waves Boutique Hotel is in die hartjie van Hermanus, slegs meters vanaf die kranspaadjies wat bekendheid verwerf het as een van die beste walviskyk-punte in die wêreld. Die hotel bied 28 kamers: 5 daksuites...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hermanus

One Marine Drive Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Hermanus. Dié hotel bied lieflike see-uitsigte en is naby gewilde walvis-uikykpunte en ander besienswaardighede. Ons verblyf bestaan uit 8 kamers wat uniek en st...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld s...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Hotel in Voëlklip, Hermanus

Baleens Hotel is 'n bekoorlike hotel 700 m van Grotto Beach in Hermanus af. Verblyf is beskikbaar in gerieflik versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggroo...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hermanus

Die luukse Whale Coast Hotel is sentraal geleë in Hermanus en bied 'n perfekte Walviskus-ervaring. Verblyf word gebied in 23 woonstelle wat elkeen oor een, twee of drie slaapkamers beskik. Elke woonstel beskik oo...

33% af Winteraanbod!
VanafR3 150
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus

The Marine is een van die Suidelike Halfrond se mees skouspelagtige eiendomme teen die kus. Dit is teen die kranse geleë en kyk oor Hermanus en Walkerbaai uit. Dié indrukwekkende perseel het 'n uitsig oor Suid-Afr...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 524 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Hermanus

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Wes-Kaap

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat geleë, langs die N2 en net 80 km van Kaapstad af. Die hotel het 'n voortreflike ligging tussen majestueuse berge en pragtige damme wat dit die ide...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hermanus hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za