Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sand Bay (47)
Sandbaai (49)
Voëlklip (89)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (518)
B&Bs (12)
Wildsplase (4)
Hotelle (8)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (444)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 1457 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 1457 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas

Wildsplase binne 100 km vanaf Hermanus

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- ...

Vanaf
R36 000
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Melozhori Private Game Reserve Lodge bied selfsorgverblyf in 'n privaat reservaat sonder roofdiere, wat sowat 25 km vanaf Riviersonderend is. Dié lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaber...

Spesiale Aanbod!
VanafR600
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mowbray, Wes-Kaap

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei. Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kame...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Constantia, Wes-Kaap

Ikhaya Safari Lodge is 'n luukse gaste-lodge in Constantia se voorheuwels in Kaapstad. Die lodge is versier met egte safari-lodge-elemente en is dus enig in sy soort in Kaapstad. Ikhaya spog met 'n enorme vuurmaakpl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hout Bay, Wes-Kaap

Brightwater Lodge is 'n dubbelverdiepingkothuis in die hartjie van die skilderagtige Houtbaai, net vyf minute van die strand en hawe af. Ons verwelkom jou met tradisionele Kaapse gasvryheid om jou verblyf, ongeag of...

Vanaf
R1 152
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die see en op Tafelberg in die verte. Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hout Bay, Wes-Kaap

Amakhaya Lodge is idillies geleë naby die wit sandstrande van Houtbaai en Llandudno, en het asemrowende uitsigte op die welbekende Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Amakhaya is die enigste gastehuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 31 tot 39

Welkom by die Hermanus wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]