Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (16)
Sand Bay (60)
Sandbaai (63)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (526)
B&Bs (15)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (444)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 874 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 874 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Beach Club 65 is 'n woonstel op die grondvloer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort-oor-bad deel. Die ...

10% af Aanbod!
VanafR1 900
R1 710
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Hermanus

Ellie Blue is in Voëlklip, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Hermanus

Bird Rock Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis in 'n stil, residensiële buurt net 700 m vanaf Grotto Beach in Hermanus. Die kothuis is op 'n residensiële perseel en bied 'n oopplan-ui...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Onrus, Hermanus

Robin's Nest is teen die voet van die Onrusberge by die poort tot die Hemel-en-Aarde-vallei geleë. Dit is in die prentjiemooi, rustige en veilige privaat landgoed van Glen Fruin Meadows. Akkommodasie beskik oor 4 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip, Hermanus

Langbaai Holiday House is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis wat net 5 minute se ry van Langbaaistrand in Voëlklip, Hermanus is. Die huis bied pragtige berguitsigte en is baie na aan verskeie staproetes, stra...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus

Overberg Home is in Vermont, ’n stil kusdorpie naby Hermanus. Die huis is slegs 4,5 km vanaf Onrus se strand. Dit het 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste kamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede...

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hermanus

Mile's End is ‘n selfsorgvakansiehuis op die eienaar se perseel in Hermanus. Daar is 2 huise op die perseel waarvan die eienaar in 1 woon en 3 honde het wat in die eienaar se huis slaap. Die ander huis is Mile's E...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus

Strandloper Self Catering Units is 80 m van die see af in die prentjiemooi Onrus in die Overberg geleë. Akkommodasie word gebied in 3 woonstelle in dié rustige kusdorpie net 110 km vanaf Kaapstad. Elke selfsorgw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Voëlklip, Hermanus

'n Moderne kothuis met wonderlike berguitsigte, net 5 minute se stap vanaf Langbaai, Voëlklip. Dié kothuis is onlangs opgeknap met 'n moderne, volledig toegeruste kombuis met 'n keramiek-stoofplaat en 2 baie ruim...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus

Mountain Wonder is 'n rolstoelvriendelike tweeverdieping-vakansiehuis in Hermanus met uitsigte op die berge en oor die see in die verte. Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Hermanus selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za