Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Herold's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Herold's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 211 resensies.

Heroldsbaai

Danke Ma

"Asemrowend mooi."

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Heroldsbaai bied 'n rustige en redelik veilige omgewing vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die gejaag."

Heroldsbaai

Dut Hut

"Baie mooi."

Heroldsbaai

Dankepa Beach House

"'n Juweel van die Suid-Kaap."

Heroldsbaai

Dutton's Cove Guesthouse

"Meer parkering vir strandgangers. Die drop kan ‘n vergunning maak dat motors op sypaadjies mag parkeer In die vakansie tyd. Om R500 boete te kry en dit is die mense wat vir die besighede geld inbring die tyd van die jaar is belaglik! "

Heroldsbaai

Dut Hut

"Gereelde besoekers aan Heroldsbaai, jaarliks."

Heroldsbaai

Groendakkies

"Mooiste strand in SA!"

Heroldsbaai

Dankepa Beach House

"Fantastiese plek!"

Heroldsbaai

Herolds Bay Resort

"Will definitely recommend it to other travelers."

Heroldsbaai

Herolds Bay Heights

"The beach is very clean and the two tidal pools are ideal for families with small children to enjoy the day. "

Heroldsbaai

The Studio

"Beautiful and well maintained. Would love to stay there."

Heroldsbaai

Dutton's Villa

"I would like to visit again soon. "

Heroldsbaai

Groendakkies

"My eerste keer in Haroldsbaai en defnitief nie my laaste keer nie. Sal vir enigeen aanbeveel."

Heroldsbaai

Dragonfly Cottage

"Ons het 'n sagte plekkie vir hierdie plek."

Heroldsbaai

Rooidraai Verblyf

"'n Asemrowende plek om te besoek."

Heroldsbaai

Herolds Bay Heights

"Beautiful, quiet destination. "

Heroldsbaai

The Studio

"Pragtige plek."

Heroldsbaai

Herolds Bay Resort

"Ons kom van Kaapstad af, afstand was geen probleem nie. "

Heroldsbaai

C Flat

"Wens ek kan 'n plekkie soos die waar ons gebly het daar koop, dit is my droom."

Heroldsbaai

The Studio

"Pragtig, pragtig, asemrowend mooi!"

Heroldsbaai

Danke Ma

"Die baai self is 'n pragtige plek, sal vir enige een aanbeveel om te gaan draai op die strand."

Heroldsbaai

C Flat

"Elke oomblik geniet."

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Haroldsbaai is baie rustig,veilig en sommer alles wat jy nodig het om te rus en jou siel te voed. Baie dankie aan LekkeSlaap se diens! Blyplek was volledig toegerus met meer as ons verwagtinge. Uitsig baie mooi. Sal waarlik weer van julle gebruik maak."

Heroldsbaai

Dragonfly Cottage

"Ons het nie deur die dorpie gegaan nie, maar van die bietjie wat ons gesien het sal ons dit definitief weer besoek."

Heroldsbaai

Dut Hut

"Ons kon net nie 'n kafee kry nie, maar anders was alles awesome."

Heroldsbaai

Dragonfly Cottage

"Pragtige dorpie."

Heroldsbaai

Eddy Out

"Dis pragtig, het my asem weggeslaan, kan nie glo ek was nog nooit daar nie! Sal dit vir almal aanbeveel."

Heroldsbaai

Dragonfly Cottage

"Heroldsbaai moet Desember vermy word. Ons was daar middel April, weer was heerlik en die strate en strand stil - baie lekker. Genoeg stap-oefening ingekry."

Heroldsbaai

The Studio

"Baie mooi area en dit word goed onderhou."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem