Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Albinia (1)
Belvedere (3)
Chelmsfordville (5)
Everton (3)
Gillitts (10)
Hillcrest Park (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (8)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Hillcrest

4.5 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Hillcrest van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Hillcrest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hillcrest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillcrest B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hillcrest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hillcrest B&Bs - Durban

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Hillcrest

Aloe Ridge B&B is in 'n rustige voorstad genaamd Gillitt geleë. Dié unieke huis het 'n Afrika-atmosfeer en straal karakter uit. Die kamers is ingerig om jou moeë siel te verkwik. Dis 30 minute se ry vanaf Durban ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwo...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
B&B in Hillcrest

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest

Rest Assured is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike B&B wat stapafstand van die Old Heritage Market, nou bekend as die Oxford Centre, af is. Die Oxford Centre bied ve...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Hillcrest

Warrens Guest House is 'n pragtige gastehuis in die rustige, klein dorpie Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 6 dubbelkamers, 1 tripelkamer en 2 selfsorg-kothuise wat basies toegerus is. Elke dubbelkamer het 'n kon...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Rivendell B&B is gerieflik geleë in die koel klimaat van die skilderagtige dorpie Hillcrest, slegs 20 minute vanuit Durban, en met maklike toegang tot beide die N3 en M13 snelweë. Jou gashere, Penny en Mark Linley...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Hillcrest

Grassroots Bed and Breakfast word deur die eienaars self besit en bestuur. Ons ligging in Upper Highway, Durban, is uiters rustig, veilig en toeganklik. Ons 3 kamers is goed ingerig en stel besoekers in staat om lek...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Hillcrest

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Winston Park

Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook '...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill, Assegay

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Verblyf is bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hillcrest B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hillcrest akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hillcrest akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za