Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (21)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Wildsplase

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika. Bonamanzi, wat "Kyk, water!" in Zulu beteken, kr...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Hluhluwe

Dinizulu Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besit is. Dit is 4000 hektaar groot en Hluhluwerivier is aan die oostelike g...

Vanaf
R2 440
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

Emdoneni Lodge is in die hartjie van Zoeloeland in Hluhluwe. Dié lodge bied unieke geleenthede vir gaste om naby die plaaslike natuurlewe te wees. Gaste kan by die swembad sit en na sebras, njalas, duikers en rooib...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 18)
Lodge in Hluhluwe

Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besit is. Dit 4000 hektaar groot en Hluhluwerivier is die oostelike grens van ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hluhluwe

Bushwillow Collection is in Hluhluwe aan die Olifantkus geleë en bied tradisionele, byderwetse en knus verblyf vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 8 ga...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

Ezulwini Game Lodge is 'n stukkie hemel op aarde op 'n pynappelplaas met volop voëllewe en wild. Rooibokke, njalas, sebras, kameelperde en die skugter bosloerie, om maar 'n paar te noem, is by hierdie lodge te sien...

Vanaf
R2 276
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

The Leopard Walk Lodge is 'n privaat safari-lodge aan die wêreldbekende Olifantkus, 'n skouspelagtige eko-toerismestreek op die noordoostelike kus van Suid-Afrika. Die lodge is op die rand van 'n rare sandboshabita...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Hluhluwe

Game Lodge is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km van Hluhluwe af geleë. Bonamanzi word privaat besit en strek sowat 4000 ha tot by die Hluhluwerivier wat die oostelike grens vorm. Diá lodge het slaapplek vir 10...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

Bushlands Game Lodge bied 'n ongelooflike Afrika-bosveld-ervaring. Hierdie pragtige lodge is die ideale basis vir gaste wat die Groot 5 wil sien. Dis só ontwerp om met die Zululand-omgewing saam te smelt, en word d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Hluhluwe

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma Roberts besit en bestuur. Die lodge is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Umkhumbi bied selfsorgverblyf en is nie ver va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hluhluwe wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Hluhluwe akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hluhluwe akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]