Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (20)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas

Wildsplase binne 100 km vanaf Hluhluwe

40% af Aanbod!
VanafR15 000
R9 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Zoeloeland, KwaZulu-Natal

mFulaWozi Mthembu Lodge is 'n pragtige lodge met 'n uitsig oor die magtige Wit Imfolozi-rivier. Die lodge is smaakvol versier met die Afrika-herkoms wat na vore kom. Hier kan gaste in die voetspore van legendes soos...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Goss Game Farm Homestead Camp is in die noorde van KwaZulu-Natal se bosveld, 25 km van Pergola af geleë. Hierdie prentjiemooi area spog met pragtige landskappe, 'n oorvloed wild en is die ideale oorslaapplek vir ga...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongola, Olifantkus

AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die natuurlike saamvloei van riviermoeras en valleibosveld, die sambr...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 hektaar-plaas in Magudu, KwaZulu-Natal. Daar is 'n wye verskeidenheid wildspesies op die plaas. Daar is 4 slaapkamers en 'n kampeerplek. Elk van die 4 kamers het 'n koninggrootte-...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongola, Olifantkus

Ndlovukazi River Chalets is geleë op die oewer van die Mkuzerivier in die Pongola-gebied, op 'n eksklusiewe, privaat, Groot-5 wildplaas. Verblyf word aangebied in 3 selfsorgchalets. Chalets 1 en 2 het elk 'n kon...

Vanaf
R26 400
per nag, vir 12 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Goss Game Farm Hill Top Camp is aan die oostelike kant van die Oasis-berg naby Magudu en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 5 Afrika Houthuisies wat slaapplek aan tot 12...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Tugam Game Farm bied selfsorg-chalets en is op 'n privaat wildsplaas ongeveer 24 km vanaf sentrale Pongola. Die plaas spog met 'n netwerk van 4x4-roetes en wild. Verblyf word gebied in 2 kampe - Matumi, 'n privaat ...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die Pongola Wildreservaat. Die afgesonderde lodge bied dus uitstekende uitsigte oor die meer en savanna...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Mkuze Falls Private Game Reserve is in die hartjie van die geskiedkundige Zoeloeland in KwaZulu-Natal geleë. Dit is net een van twee privaat wildreservate in die omgewing waar jy die Groot 5 te siene kan kry - leeu...

Vanaf
R8 240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordkus, Zoeloeland

Thula Thula Private Game Lodge is 'n 4-ster lodge wat verblyf bied in 'n privaat reservaat in Empangeni, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers wat op soek is na 'n luukse lodge wat volgens 'n Afr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Hluhluwe wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Hluhluwe akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hluhluwe akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]