Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (100)
B&Bs (9)
Lodges (18)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 197 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 197 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Hoedspruit

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Mountain View is in die Laeveld Acacia-boslandskap geleë en dit is ideaal vir 'n wegbreek in die bos. Dit is sowat 60 km van die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë en het 'n gewilde bestemming geword vir...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ons is 'n klein, onderneming wat deur die eienaar bestuur word en is in die dorpie, Kampersrus, teen die hange van Mariepskop, langs die R531, die Lydenburg-Orpen-pad, 29 km van Hoedspruit af, geleë. Elkeen van ons...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Blue Cottages Country House is aan die voet van die Drakensberge omtrent 20 minute van Hoedspruit af en 45 minute van die Krugerwildtuin (die hartjie van die Groot 5-wêreld) af geleë. Blue Cottages is ideaal gele...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
B&B in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Treur River Lodge is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, insluitende God's Window, Bourke's Luck Potholes en die Berlin- en Lisbon-watervalle. Die verblyf is op die oewer van die Treurrivier geleë. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Selati Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf met 'n swembad en braaigeriewe in 'n lieflike tuin. Die instansie is ongeveer 4 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Verblyf is beskikbaar in 7 standaar...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 090
R981
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Arimagham Gastehuis is ideaal geleë, in die hartjie van die skilderagtige dorpie, Phalaborwa, in Limpopo. Ons is 2 km van die Krugerwildtuin se ingang af geleë. Die instansie bied warm Suid-Afrikaanse gasvryheid i...

Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa-Krugerhek, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, industriële mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek. Die gastehuis het ver...

Vanaf
R290
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers is 'n gewilde B&B en rugsakreisigers net 2 minute van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Dis 'n stil oornagplek voor gaste die park binnegaan. Daar is en suite-kamers ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Bakkers Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bakkers Bed & Breakfast bestaan uit ...


B&Bs binne 100 km vanaf Hoedspruit

40% af Aanbod!
VanafR1 180
R708
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Outlook Lodge Masorini bied B&B-verblyf en is sowat 8 km van Phalaborwa af. Die lodge is ook 11 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Outlook Lodge Masorini beskik oor 8 standaardkamers. Elke kamer het 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Hoedspruit B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]