Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (8)
Lodges (19)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 185 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 185 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 100 km vanaf Hoedspruit

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersfort, Limpopo

Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by Gracious Lodge Events and...

40% af Aanbod!
VanafR1 830
R1 098
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Westlodge Bed & Breakfast is 'n Victoriaanse gastehuis in Graskop met lieflike kamers. Verblyf word gebied in 6 kamers wat ingerig is met 2 driekwartbeddens, dubbelbeddens, koninggrootte- of koningingrootte-beddens...

35% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Summit Lodge bied verskeie verblyfopsies om in alle gaste se behoeftes te voorsien: of jy die grasdakrondawels in ons tradisionele Afrika-dorpie, die wittebrood-suite, ons selfsorg-gesinseenhede, ons rustige hout "c...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Autumn Breeze Manor and Lodge bied ruim en gerieflike en outydse B&B-verblyf in Graskop, 'n klein, woudagtige dorpie op die rand van die Drakensberg-platorand. Dit is sentraal geleë in die Laeveld se Panorama-toeri...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
B&B in Kiepersol, Mpumalanga

The Windmill Country Retreat is 'n sjarmante toevlugsoord in die prentjiemooi Sabievallei omring deur natuur. Dit is ideaal vir gaste wat Sabie, Hazyview en die Krugerwildtuin wil verken. The Windmill is ideaal gele...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Kiepersol

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as...

10% af Aanbod!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
B&B in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge is langs die oewers van die Sabierivier geleë en nied 'n uitsig oor die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin. Gaste kan wildkyk van die verhewe swembaddek af geniet en die Afrika sonsopkom...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Mpumalanga

Luister na die Visarend wat roep as jy in afgesonderde en ruim Afrika-grasdakrondawels ontspan. Geniet die warmte van die son by die swembad of bederf jouself in die sauna. Idle & Wild is op 'n werkende plaas. Die...

Vanaf
R2 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

Kings Walden Garden Manor bied uitsonderlike berg-uitsigte, mooi tuine en sjiek verblyf in 'n eeue oue plaashuis. Hiér word internasionale voortreflikheid en Afrika-warmte gekombineer. Kings Walden Garden Manor be...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke ka...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Hoedspruit B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za