Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (7)
Lodges (19)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 180 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 180 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hoedspruit

Hoedspruit Hotel bied bekostigbare verblyf in Hoedspruit, 'n dorpie aan die voet van die Klein Drakensberg en die spoorlyn vanaf Tzaneen na Kaapmuiden. Die omgewing is bekend vir sy pragtige bergreekse en wildlewe. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 101 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Hoedspruit

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa, Limpopo

Hans Merensky Hotel en Spa is op die grens van die Krugerwildtuin in die Limpopo-provinsie geleë. Die landgoed bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos 'n gholfbaan waar daar 'n verskeidenheid wild rondloop, ...

33% af Naweke!
VanafR500
R333
per nag (plek vir 2)
Hotel in Phalaborwa, Limpopo

African Lily Affordable Suites is in Phalaborwa geleë. Dit is 3 km vanaf die ingangshek na die Kruger Nasionale Park. Dié lodge is die ideale plek om 'n karavaan of boswa te parkeer. Daar is kragpunte vir yskaste ...

Vanaf
R2 332
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa, Limpopo

Bushveld Terrace Hotel on Kruger is 'n boetiekhotel met 27 kamers, en is slegs 200 m vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin geleë. Ons bied 'n oase van ontspanning in die warm omgewing van die majestueuse ...


Hotelle binne 100 km vanaf Hoedspruit

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pelgrimsrus, Mpumalanga

The Royal Hotel is waarskynlik een van Suid-Afrika se bekendste hotelle. Hierdie Nasionale Monument is bekend vir sy klassieke atmosfeer en wêreldklas diens en -geriewe. The Royal Hotel is onlangs opgeknap om wer...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Hotel in Platorand, Limpopo

Gethlane Lodge staan op 'n wildplaas met 'n 172 ha inheemse woud met volop voëllewe. Die dorpie-uitleg en argitektuur van die chalets skep 'n koloniale atmosfeer by hierdie pretensielose oord. Elkeen van hierdie ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Perry's Bridge Hollow is op 'n unieke perseel tussen kremetart-, vye- en akasia-bome in die hartjie van die koloniale Perry's Bridge Handelspos in Hazyview geleë. Daar is 27 ruim kamers en 3 gesin-suites wat ontsp...

Vanaf
R1 799
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Coach House Hotel and Spa is op 560 hektaar geleë in die welige subtropiese Letaba-distrik in Limpopo. Die hotel is bo-op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Letsitele-vallei en Drakensberge. Dit ...

20% af Aanbod!
Vanaf
R2 130
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Little Pilgrims Boutique Hotel is in Hazyview geleë. Dié lieflike suites is almal in pastelgekleurde lodges. Die lodges se tema herinner gaste aan ’n vervloë era en kyk oor die welige, subtropiese tuine uit. Da...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hoedspruit hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za