Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (96)
B&Bs (9)
Wildsplase (18)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 234 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 234 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit

Blyde River Log House is 'n selfsorg-houthuis in 'n wildbewarea sowat 25 km buite Hoedspruit. Dis die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of wegtrekplek om die Blyderivierspoort en Krugerwildtuin me...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Maya Manor bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit in die Laeveld waar die Krugerwildtuin die Drakensberge ontmoet. Dis 'n moderne, gerieflike en knus woonstel wat perfek is vir 'n gesinsvakansie of 'n ro...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

11 Raptors Lodge bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Hoedspruit. Die perseel is die ideale basis van waar die omliggende area verken kan word. Hierdie vrystaande grasdak-chalet het lugversorging en slaa...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoedspruit

444 on Taaibos is 'n selfsorgvakansiehuis in Hoedspruit, 17 km vanaf die Kinyonga Reptielsentrum en 42 km vanaf Lissataba Privaat Wildreservaat. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lu...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Sentosa Place Hoedspruit Wildlife Estate bied verblyf in 'n pragtige en rustige wegbreekplek in die bos. Die verblyf is op die Hoedspruit Wildlandgoed en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, net 30 km van d...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Dié spoggerige selfsorghuis bied hoë gehalte verblyf met ongelooflike uitsigte oor die 400 ha Blyde Wildlife Estate se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge en sowat 16 km buite die do...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle drieslaapkamerhuis op die Hoedspruit Wildlife Estate. Die landgoed is 74,8 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Die naaste lughawe is Eastgate L...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Lindanda Luxury Lodge is 'n selfsorghuis op die prentjiemooi Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge is 'n kort entjie se ry van die pragtige Panoramaroete en Krugerwildtuin af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Die GeM Bateleur is 'n eksklusiewe lodge met 10-beddens en selfsorg-geriewe in die hartjie van Hoedspruit, by die Hoedspruit Wildlife Estate, een van Suid-Afrika se bekende bosveldgebiede. Die grootsheid van die Afr...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Lodge 472 Hoedspruit is 'n goed gevestigde selfsorgeenheid in die Hoedspruit Wildlandgoed. In hierdie beskermde deel van die Laeveld wei rooibokke, koedoes en vlakvarke vrylik tussen die huise rond. Die landgoed is ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Ekuthuleni Hippo View Chalet is 'n selfsorg-eenheid in 'n privaat kompleks op die oewer van die Olifantsrivier in 'n wildreservaat sowat 28 km vanaf Hoedspruit. Dié losstaande chalet bied slaapplek aan 4 volwasse...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Bush House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n privaat erf op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1,5 badkamers. Elke slaapka...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 550
R2 295
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n bos-lodge met slaapplek vir 8 in die hartjie van die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge kyk uit oor die oop bosveld en bied jou die beste priv...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Tshukudu Bush Camp bied selfsorgverblyf in ’n Groot 5-reservaat wat aan die Krugerwildtuin-area naby Hoedspruit grens. Dié reservaat is 3800 ha groot en bied ’n lieflike uitsig op die Drakensberge. Hiér ka...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Village Loft 3 is in The Village op die Hoedspruit Wildlife Estate. Die ateljee bied moderne geriewe en is gerieflik geleë naby Hoedspruit se middedorp, maar steeds in die bos sodat gaste soggens met voëlsang ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Hoedspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za