Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (99)
B&Bs (9)
Lodges (18)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 194 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 194 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Zebra Lodge is 'n lieflike selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed, 'n bewarea aan die buitewyke van die dorp. Hiér sal jy rooibokke, koedoes asook vlakvarke sommer so tussen die huise sien wei. Zebra Lodge...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Toko Lodge is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewaringslandgoed teen die rand van Hoedspruit. Rooibokke, koedoes en vlakvarke loop vrylik tussen die huise. Toko Lodge ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoedspruit

Blyde Private Lodge is 'n lieflike selfsorglodge in die Blyde Wildlife Estate wat versteek is in die bos en baie privaatheid bied. Die omheinde landgoed is op 'n stuk bosveld van amper 300 hektaar langs die pragtige...

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Marula Camp is in die Tshukudu-wildreservaat geleë. Ervaar die bosveldgeluide en die wildlewe vanaf die swembad of jou safari-tent of kothuis se stoep. Verblyf word aangebied in 2 luukse, Afrika-styl safari-tente...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoedspruit

House 62 is 'n selfsorghuis wat op die 400 ha Blyde Wildlandgoed naby die Krugerwildtuin geleë is. Die huis is net 10 minute van Hoedspruit af aan die voet van die Drakensberge. Hierdie selfsorg-eiendom het 4 slaa...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

House 22 is 'n selfsorghuis in die Blyde Wildlandgoed na aan die Krugerwildtuin en net 10 minute vanaf Hoedspruit. Dié eiendom vorm deel van die 400 ha-grootte Blyde Wildlandgoed teenaan die voorheuwels van die Dra...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

House 55 is 'n selfsorghuis met asemrowende bosveld-uitsigte in die Blyde Wildlife Estate. Dié landgoed beslaan 400 hektaar en lê aan die voet van die Drakensberge. Dis sowat 16 km vanaf die dorpie, Hoedspruit. ...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Hierdie moderne, luukse selfsorghuis bied verblyf in die Blyde Wildlife Estate van sowat 400 hektaar met pragtige uitsigte oor die bos en wild wat vryelik hier rond wei. Die landgoed is aan die voet van die Drakensb...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Die landgoed is 'n privaat wildplaas wat al vir 56 jaar bestaan en dié vallei is 'n ongerepte toevlugsoord vir wild met wildreservate aan alle kante. 'n Klein sytak van die Olifantsrivier vloei deur die landgoed e...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Amandari Lodge is 'n boslodge wat in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë is, slegs 40 minute van die Krugerwildtuin se Orpen-hek af. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Hoedspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]