Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (9)
Wildsplase (18)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 234 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 234 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Hoedspruit

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Monia is 'n selfsorg-instansie in die middel van Graskop, Mpumalanga. Ons bied verblyf in 'n huis en 2 aparte chalets. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, sitkamer met TV, en 'n ten volle to...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Havana Night is in Graskop geleë, 'n klein dorpie aan die buitewyke van die Drakensberg Platorand. Dis die ideale basis vanwaar om die omliggende besienswaardighede in Mpumalanga, insluitend die Krugerwildtuin, Pel...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat uitkyk oor die dorpie Graskop en die asemrowende oostelike platorand van Mpumalanga. Die bekoorlike, weg...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Bru Inn on Robbers Pass is naby Pilgrimsrest en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede en is die ideale basis om die area te verken of 'n gerieflike o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Mountain View Holiday Home is in die dorpie Graskop geleë en kyk uit op die berge. Dié selfsorg-vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en is perfek vir gesinne of groepies. Die Mountain View-vakansiehuis het slaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages is in Graskop geleë. Dié ou myndorpie in Mpumalanga is gemáák vir stadsjapies wat smag na 'n vinnige wegbreek. Ons bied verblyf in 4 selfsorgkothuise, elkeen met slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Panorama is ideaal geleë op Mpumalanga se platorand, 2 km buite die dorp langs die R533. Die asemrowende uitsig oor die Graskopkloof en die Laeveld het al menige besoeker se hart gesteel. Die hoë berge en kranse, ...

Vanaf
R2 790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

HoyoHoyo Eagle's View Eco Estate is op die asemrowende God's Window-platorand geleë en is omring deur die Blyderivierpoort, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus en die Krugerwildtuin. Verblyf word gebied in 'n viers...

Vanaf
R1 712
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Shimuwini Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is die mees moderne boskampe van al die kampe in die park, aangesien dit na die vloed van 2000 heeltemal herbou is. Shimuwini is 'n Shanga...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Vrystaat

Mtomeni Safari Camp is 'n juweel aan die oewer van die groot Letabarivier binne die provinsiale reservaat van Letaba Ranch. Dit vir vernoem na die Jakkalsbessiebome wat skadu aan die safari-tente bied en is die perf...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge is in die berge van die Sabierivier-vallei geleë, waar die pragtige omgewing 'n avonturier se paradys is. Die luisterryke vallei met sy inheemse bos en die gekabbel van vloeiende water sal jou ...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Aan de Vliet Vakansie Oord skuil in die prentjiemooi Sabievallei aan die Sabierivieroewer en is net 8 km van Hazyview en 20 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af. Verblyf word in 3 tipes eenhede aangebied. Di...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Cabanas bied 'n onvergeetlike vakansie-ervaring in 'n leefstyl-oord, net 18 km van die Krugerwildtuin af. Dié oord se gronde strek van die Hazyview-Sabie-pad af al die pad tot by die Sabierivier. Ons loss...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

Die Letaba Ruskamp, in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin, is 'n idilliese ruskamp langs die Letabarivier, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Krugerwildtuin. Die naam beteken "rivier...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Mackers bied verblyf in Hazyview waar gaste 'n paar dae lank die area kan verken en die verskeie doendinge en besienswaardighede in die area kan geniet. Gaste kan 'n dag of 2 in die Krugerwildtuin rondry en wildkyk,...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Loerie Guest Farm bied baie basiese selfsorgkothuise en slaapsaalverblyf vir rugsakreisigers, in 'n rondawel, 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n tripelkamer. Indien groepe van 6 tot 60 mense ons besoek het ons 2 groo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kiepersol, Mpumalanga

Salela Farm is 'n selfsorgsolderwoonstel op die Salela Plaas van 64 hektaar op die Sabierivier se oewer, tussen Sabie en Hazyview. Salela is goed geleë vir daguitstappies na die Krugerwildtuin en Panoramaroete. Di...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Lions Rock River Lodge is naby Hazyview in Mpumalanga. Die lodge is ideaal naby die Krugerwildtuin met die Phabeni-hek wat slegs 20 minute se ry van die lodge af is. Verblyf is beskikbaar in 4 Enkelbed-suites, 2 G...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Masasana's Rest bied selfsorgverblyf in 'n kothuis, weggesteek tussen boorde, met die pragtige natuurskoon op die drempel. 'n Kroeg-styl eetplek is op die perseel en daar is ook verskeie restaurante 'n paar minute v...

Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Die Satara Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n besige kamp in 'n uitstekende wildkyk-area met menige en verskeie diere om te besigtig. Dié kamp het 'n ongekunstelde sjarme en die meerderheid van ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 7 - Wys 121 tot 107

Welkom by die Hoedspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za