Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Belfast (9)
Dullstroom (81)
Machadodorp (5)
Waterval Boven (9)
Waterval-Onder (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (214)
B&Bs (5)
Wildsplase (10)
Hotelle (8)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (154)

Resensies van Highlands Meander

4.4 / 5  
volgens 856 resensies
Lees regte resensies van Highlands Meander van 856 geverifieerde gaste.
Indien jy Highlands Meander besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Highlands Meander.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Highlands Meander B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Highlands Meander Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Highlands Meander B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Belfast, Highlands Meander

The Gables is in Belfast in Mpumalanga en bied gehalteverbyf aan sakereisigers of gaste op soek na gerieflike oornag-akkommodasie. Dis naby talle winkels, restaurante en die hooftoegangsroetes na Pretoria en die Kru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval-Onder, Highlands Meander

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë. Dié B&B beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-b...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval Boven, Highlands Meander

Acra-Retreat Mountain View Lodge skuil tussen die Krugerwildtuin en Johannesburg, op die randjie van 'n krans. Die 11 ha-eiendom is in die Elandskrans Natuurreservaat geleë. Daar is 'n oorvloed voëls, insluitend ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Lydenburg, Highlands Meander

Met bekostigbare tariewe, is Klitz-Gras Chalets 'n ideale oorblyplek vir diegene wat die Kruger Nasionale Park besoek, The Potholes, God's Window, en baie meer toeriste aantreklikhede in die pragtige Mpumalanga Mean...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Belfast, Highlands Meander

Apple and Rose is 'n bekoorlike B&B in Belfast, 'n rustige dorpie in die Highlands Meander. Die huis bied gaste gerieflike verblyf met 'n outydse sjarme en aandag tot detail. Daar is 4 slaapkamers met elk 'n priva...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 217 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Highlands Meander

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House is naby die dorp, Kaapschehoop, se ingang geleë. Dis 'n klein dorpie waar wilde perde nog in die strate en die omliggende woude rondloop. Daar is ook 'n pragtige versteekte waterval in 'n in...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapsehoop, Mpumalanga

Kaapsche Hoop Gastehuis kyk oor die vallei en bied gerieflike kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Gaste kan tussen 13 en suite-kamers met privaat ingange kies. Die kamers het enkel-, driekwart, dubbel- of koni...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Lydenburg, Mpumalanga

De Ark Guest House bied luukse akkommodasie in 'n koloniale styl in die middel van Lydenburg in die Kruger Laeveld. Die gastehuis is net 90 minute vanaf die Krugerwildtuin en 10 minute vanaf die Gustav Klingbiel Nat...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Asante Sana Holiday Village is gerieflik naby die N4 en net 15 km vanaf Nelspruit. Dié gasteplaas het gesinseenhede, rondawels en standaard-eenhede. Die oopplan-kamers bied slaapplek aan tot 4 gaste en elke eenhei...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar. Op die oomblik is daar 3 kamers wat beskikbaar is: die Nyala-kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude inloopkas, 'n skryftafel en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Torburnlea bied gerieflike B&B in die veilige Mataffin Macadamia op die HL Hall en Seuns se landgoed. Torburnlea is in die buitewyke van Nelspruit met maklike toegang vanaf die N4. Dis die ideale basis vanwaar gaste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

17 on Butler is ’n asemrowende B&B in ’n rustige woonbuurt in Nelspruit. Dié dorp is in die vallei van die Krokodilrivier weggesteek en spog met ’n oorvloed sonskyn, matige, subtropiese klimaat, welige landsk...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
B&B in West Acres, Mpumalanga

The Rock Guesthouse bied netjiese, gerieflike, luukse en bekostigbare woonstelle vir sakereisigers of diegene wat net Nelspruit en omgewing wil verken, of selfs net gaste wat graag by die eenheid wil bly en in die p...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

Blue Grass Nest is in Nelspruit op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin. Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 to...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum. Ons het 2 kamers, elk met 'n privaat i...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Hillwatering Country House is 'n B&B in die bosboudorpie, Sabie. Dié dorp is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude in die wêreld en is ook naby die wêreld-bekroonde Krugerwildtuin en die Panor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Dreamwood Guest House is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dit is net 1 km van die middedorp af, sowel as van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe af....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Maskmountain Lodge is in die pragtige The Rest Valley net buite Nelspruit geleë. Dit is sowat 6 km van die naaste winkelsentrum af. Honde word nie toegelaat nie. Die lodge beskik oor losstaande chalets met skoon h...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

Sabie Retreats Guest House is in die hartjie van Sabie, net anderkant die hoofstraat, in 'n stil straat geleë. Dit is die ideale plek om te bly as jy vinnig vir 'n naweek wil weggaan. Daar is 11 en suite-kamers wa...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie, Mpumalanga

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken. Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingroot...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Hoogland Kronkeling B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Hoogland Kronkeling akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoogland Kronkeling akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za