Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Hopetown

3.4 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Hopetown van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Hopetown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hopetown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hopetown selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hopetown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hopetown Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley. Verblyf bestaan uit 2 kothuise en 1 woonstel en daar is slaapple...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers. Daar is 1 slaapkame...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown

The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 20 gaste bied. Die gastehuis se ligging op die hoofroete deur Hopetown beteken dat restaurante en winkels ...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hopetown

Salem Guest Accommodation in Hopetown is 'n bekoorlike huisie en kothuis in die Karoo. Die 2 eenhede is omtrent 100 m van mekaar af geleë en elkeen is met antieke meubels gemeubileer. Gaste kan saans rondom die vuu...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Hopetown

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad. Dié moderne plaa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Akkedisbult Cottage is op 'n plaas, Nuwedam, 45 km buite Hopetown in die Noord-Kaap geleë. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 aparte badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en di...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Hopetown

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Strydenburg, Noord-Kaap

Sindlet's Gastehuis is in Strydenburg in die Noord-Kaap. Die perseel is op die N12-hoofweg. Verblyf is beskikbaar in 'n huis met slaapplek vir 10 gaste. Daar is 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en ...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kolkop Safari is op 'n plaas 70 km vanaf Kimberley op die N12 geleë. Die plaas is 15 km van Mokala Nasionale Park af. Die 550 ha-plaas spog met 'n verskeidenheid wild vir gaste om te besigtig. Daar is 'n lekker ber...

Vanaf
R1 056
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Limpopo

SANParks Mosu Lodge is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park, sowat 70 km suidwes van Kimberley en wes van die N12 na Kaapstad. Mokala lê tussen die heuwels en die landskap spog me...

Vanaf
R1 468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za