Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Gastehuise (12)
Indien jy Hospital Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Hospital Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hospital Park B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hospital Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hospital Park B&Bs - Polokwane

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Hospital Park

Avonlea Guesthouse is ’n luukse gastehuis in Polokwane. Dit is geskik vir sake- of vakansiereisigers. Hierdie gastehuis is oorkant die pad vanaf die Mediclinic-dagkliniek en 400 m vanaf Limpopo Mediclinic, wat dit...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Hospital Park

Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rustige wegbreek. Daar is 2 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die Blessings-kamer het 'n dubbelbed, 'n...

Vanaf
R1 610
per nag, vir 2 mense
B&B in Hospital Park

Lindekroon Guest House bied B&B-verblyf in die middel van Polokwane. Die gastehuis is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die middestad kan verken. Verblyf word aangebied in individuele kamers wat elk slaapplek bied ...

Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
B&B in Hospital Park

Golden Pillow Guest House laat gaste toe om die bosveld te ervaar in die hartjie van Polokwane. Gaste kan die nabygeleë Polokwane Voël-, Slang- en Reptielpark besoek, asook die casino en die wildreservaat. Daar is...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Hospital Park

Country Blue Luxury Guest House bied B&B-verblyf in Polokwane. Die gastehuis is ideaal geleë en net 2 km van die middedorp af en ongeveer 6,5 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe. Verblyf by die gastehuis wor...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Hospital Park

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor Park

De Plaas Gastehuis is naby die middestad van Polokwane (Pietersburg) geleë, die hoofstad van Limpopo Provinsie en is naby verskeie inkopiesentrums, hospitale en skole. Ons akkommodasie bestaan uit 12 luukse dubbel...

20% af Aanbod!
VanafR1 380
R1 104
per nag (plek vir 2)
B&B in Bendor Ext 8, Moregloed

Bendor Garden Flat is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers met troeteldiere. Die woonstel kom met bed en ontbyt en is geskik vir 2 gaste in 'n mooi tuin in Bendor, Polokwane. Die woonstel beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

Ledimor is 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die gastehuis is gerieflik geleë in die voorstad Sterpark, net 800 m vanaf die Savannah Mall, 2,5 km vanaf Polokwane se middedorp, e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

Steendal Guest Houseis geleë in 'n rustige tuin in Polokwane. Die gastehuis is slegs 7 km van die lughawe en het ook maklike toegang tot die hoofpaaie. Elkeen van die pragtig versierde kamers het 'n en suite-badk...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor Park

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]