Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (131)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (112)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 194 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 194 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
25% af Aanbod!
VanafR1 820
R1 365
per nag, vir 2 mense
B&B in Houtbaai

Riverside Boutique Hotel is in die pragtige vallei van Houtbaai in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 30 gaste. Elke eenheid het ’n TV met DStv, lugversorging en WiFi. ...

33% af Aanbod!
VanafR1 460
R973
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai

The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvriendelike gastehuis is naby aan die Constantia-wynroete, Houtbaai se strand en die hawe. Die verb...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 685
R1 011
per nag (plek vir 2)
B&B in Llandudno, Houtbaai

SOUL on Llandudno bied luukse verblyf in die gesogte buurt, Llandudno in Kaapstad. Dit is naby pragstrande en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 6 luukse slaap...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
B&B in Houtbaai

MooiBaai is 'n plaas wat in 'n bekoorlike gastehuis met outentieke elemente omskep is. Dit is een van die skaars eiendomme in Houtbaai wat nog die tipiese, geskiedkundige Kaaps-Hollandse argitektuur het, wat natuurl...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai

Birdsong is 'n pragtige eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n natuurreservaat in Houtbaai. Gaste kan op die prentjiemooi Sandy Bay-strand gaan stap of die versteekte skeepswrak teen die kus ve...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 127 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Houtbaai

Vanaf
R9 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Tintswalo Atlantic is 'n luukse lodge wat verblyf en ontbyt bied aan die klipperige Atlantiese kuslyn in Houtbaai, Kaapstad. Die lodge is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek, hetsy vir 'n vakansie of 'n sak...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Marina Break het 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Noordhoek, Kaapstad. Daar is slaapplek vir 2 gaste en is naby die strand. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers. D...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 he...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 313
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Purple Rayn Boutique Guest House is 1,4 km vanaf die pragtige Cecilia-woud in Constantia en bied luukse verblyf in 'n lieflike boetiek-gastehuis, met fynproewerservaring en eksklusiewe venue-opsies en funksies, asoo...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Houtbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Houtbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Houtbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]