Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 96 lekke plekke om te bly
Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 4 moderne, ...
8 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n bekoorlike kusgebied van Kaapstad. Dit is net 20 minute se ry ...
DK Villas 4 Riverview is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel in 'n lowergroen kompleks in Houtbaai in Kaapstad. Hierd...
The Ocean Watcher's Haven is in Houtbaai in die Wes-Kaap tussen Skoorsteenberg en Houtbaaistrand geleë. Houtbaai Mu...
Villa Lyrique is 'n merkwaardige selfsorg-vakansiehuis in Houtbaai, Kaapstad. Die moderne drieslaapkamerhuis bied s...
Ukuthula - Hout Bay is in Scotts Estate, Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal...
Leehaven Apartment is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die eienaar se perseel in Houtbaai. Die eiendom is naby...
Mountain Cottages is op in die prentjiemooi Scott Estate-area in Houtbaai. Dit is teen die woudagtige hange van die...
Mountain Close Family Home is 'n ruim en moderne huis in die hartjie van Houtbaai wat ruim en gerieflike verblyf na...
Bluemari's Retreat bied gerieflike B&B-verblyf in die Houtbaai-vallei-area en is ideaal vir sakereisigers of vakans...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer