Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 96 lekke plekke om te bly
Mountain Close Family Home is 'n ruim en moderne huis in die hartjie van Houtbaai wat ruim en gerieflike verblyf na...
Bluemari's Retreat bied gerieflike B&B-verblyf in die Houtbaai-vallei-area en is ideaal vir sakereisigers of vakans...
The Tarragon is in die pragtige Houtbaaivallei geleë en spog met onbelemmerde uitsigte oor die vallei en op die ber...
The Verve is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op Avigon Estate, Houtbaai. Dit het slaapplek vir 8 gaste wat op soek...
Thulani River Lodge is in Houtbaai, Kaapstad, geleë. Die area is veral bekend vir sy restaurante, kunsvlytmark, wyn...
Hout Bay Mountain Cottages is 'n unieke gemeenskapsprojek wat 'n verskeidenheid verblyfopsies bied. Dit is aan die ...
Hout Bay Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai, een van Kaapstad se mooistes dorpies. Die lodge is net 20 m...
Avisa Villa is naby Houtbaai in Kaapstad geleë. Die eenheid het 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n groep vriende, gr...
4 Cyphia Close Cabins bestaan uit 3 unieke houthutte wat teen die bergkant in Houtbaai, Kaapstad geleë is en opgekn...
Hout Bay Beach Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar minute se stap vanaf die swemstrand in Houtbaai, ...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer