Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (136)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (115)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 201 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 201 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai Gastehuise

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
20% af Aanbod!
VanafR1 650
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Hoog teen die berghange wat uitkyk oor Houtbaai se vissershawe, is die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in die Provens...

Vanaf
R2 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

The Platinum Boutique Hotel is 'n boetiekgastehuis, deur Bauhaus geïnspireer en hoog bo in die wonderskone Houtbaaivallei geleë. Die argitektuur is modern en die geriewe is 4-ster. 'n Toevlugsoord met oop ruimtes,...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Hout & About Guest House is 'n lieflike gastehuis in Houtbaai en is ideaal vir gaste wat die Kaap wil verken. Die gastehuis beskik oor 8 kamers wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die kamers het elk 'n ekstra lan...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Houtbaai

Mountain Peak Gastehuis is in Houtbaai in Kaapstad en bied verblyf wat ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en gesinne is. Dit is naby verskeie strande, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. D...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Somersby Guest House het 4 moderne kamers wat elk goed ingerig is en 'n private balkon het om die uitsigte te bewonder. Elke kamer het 'n moderne en suite-stortkamer. Begin jou dag op 'n vrolike noot met 'n smaakl...

10% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Hout Bay Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai, een van Kaapstad se mooistes dorpies. Die lodge is net 20 min se ry van die middestad af en bied uitsigte oor die oseaan, die baai en die gewilde kuslyn van Ch...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Houtbaai

Hout Bay Breeze is teen die heuwels van Houtbaai geleë en kyk oor die see en op die pragtige Chapmanspiek-rylaan. Die eiendom het 'n terras en is naby besienswaardighede soos Bay Harbour Market geleë. Daar is ook ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Hierdie pragtige 5-ster gastehuis is in Houtbaai geleë - 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kaap. Ville Afrique bied panoramiese uitsigte oor die baai, die besige hawe en die omliggende berge. Die gastehuis bied...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Houtbaai

Villa La Paz is 'n holistiese gastehuis met berg-uitsigte wat in 'n rustige omgewing in Houtbaai geleë is. Dis sowat 30 minute se ry van Kaapstad se middestad en die lughawe af is. Daar is verskeie restaurante, win...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Llandudno, Houtbaai

26 Sunset Villa Llandudno is 'n unieke en holistiese oord waar jy weer jouself kan vind. Hierdie skilderagtige eiendom het pragtige uitsigte oor die walle van Llandudno en bied 'n agtergrond van ontspanning. Hier ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Houtbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Houtbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Houtbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za