Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 95 lekke plekke om te bly
Casa Monica is 'n selfsorgwoonstel met 'n kothuisstyl en het 'n privaat ingang. Dit is in 'n stil deel van Houtbaai...
Hout Bay View Gastehuis het 'n fantastiese ligging met 'n panoramiese uitsig van Houtbaai, die berg, strand en die ...
Hout Bay Hilltop is 'n luukse bungalow met 'n uitsig oor Houtbaaivallei, lekker naby die middedorp en die strand. ...
Sea View Penthouse is op die derde verdieping van 'n woonstelblok in 'n veilige kompleks in Houtbaai. Die woonstel ...
Cosy Corner in Houtbaai, Kaapstad , bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Die skilderagtige Hou...
Villa Amanzi bied gastekamers in 'n doodloopstraat in Harbour Heights, Houtbaai, wat 'n uitsig oor die hawe, baai e...
Pelican Cottage is in 'n ruim ateljeewoonstel in 'n pragige tuin net 800 m vanaf die strand en seiljagskole geleë. ...
Unique Hout Bay House is 'n vakansiehuis naby die strand, wynlandgoedere, voetslaanroetes, winkels en van die Kaap ...
Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 4 moderne, ...
Victorskloof Lodge bied luukse verblyf aan die suidelike hange van Tafelberg, in die skilderagtige omgewing van Hou...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer