Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 95 lekke plekke om te bly
Studio Loft Apartment is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis i...
The Hout Bay Hideaway bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai. Dié klein, luukse oord is tussen die geelhoutbome, p...
Bokkemanskloof Family Home is 'n pragtige, lugtige en sonnige dubbelverdieping-gesinshuis in die gesogte Bokkemansk...
20 on Brunia is 'n selfsorghuis in Houtbaai, Wes-Kaap wat met 'n uitsig oor die see en op die berge spog. Hierdie ...
G Zero 3 @ The Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n v...
Riversong is 'n smaakvolle woonstel op die grondverdieping, slegs 7 minute se stap vanaf Houtbaai se prentjiemooi s...
The Sunbird Cabin bied uitnodigende en netjiese verblyf in Houtbaai en is perfek vir oornagverblyf en sakereisigers...
Ether Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Houtbaai. Dié bekoorlike kothuis front noord en skuil in 'n groot ...
Amanzi 5 is naby Sandy Bay in Houtbaai geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op so...
Elite Retreats - Hillside Villa A is 'n bekoorlike selfsorg-villa wat op 'n veilige landgoed geleë is. Dit is hoog ...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer