Geverifieerde Resensie

Howick

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Howick bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 172 resensies.

Howick

Country Lane Guest House

"Baie mooi, klein dorpie."

Howick

Biggy Best Cottages

"The Midlands Meander is wonderful, and there's a lot to see and do in the region around Howick. "

Howick

Nutmeg Guesthouse

"The waterfall experience was better than what it sounded like on the internet reviews, and the Mandela capture site is awesome. The biggest problem in Howick is the potholes. "

Howick

Biggy Best Cottages

"Lovely areas to visit."

Howick

Home from Home

"Baie skoon en vriendelike dorpie."

Howick

Home from Home

"Was just a very busy day. "

Howick

Ultima Thule Cottages

"Onbeskryflik met al die watervalle, winkels, koffiewinkels padstal ens. Howick is 'n moet!"

Howick

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm

"The Howick Falls are looking lovely. "

Howick

Yellowwoods Country Homestead Cottage

"Oulike dorpie en omgewing maar infrastruktuur in dorpie self ietwat verwaarloos en onnet, veral by die valle."

Howick

The Lodge @ Curry's Post

"Baie mooi weggesteekte dorpie met baie besienswaardihede in die area."

Howick

Piccadilly Farm Accommodation

"We will need to come back. We did Karkloof Adventures Zipp lines and had no time to see/do much more. Will be back to Howick!"

Howick

Home from Home

"Amazing place to be. Won't mind to go there on a weekly basis."

Howick

Dunning Country House

"Baie mooi skoon dorp en die canopy toer is 100% aanbeveelbaar."

Howick

Piccadilly Farm Accommodation

"Midlands Meander is definitely worth a visit."

Howick

Aloe Croft

"Verseker die moeite werd om die area te gaan besoek."

Howick

Aloe Croft

"I enjoy spending time in Howick. It has a lot of history to explore as well as wonderful little places to see and eating spots."

Howick

Home from Home

"Baie lekker snuisterye te koop in die omgewing."

Howick

Piccadilly Farm Accommodation

"Die Valle is pragtig."

Howick

Piccadilly Farm Accommodation

"Definitief baie in die omgewing om te besoek."

Howick

Home from Home

"Daar is baie te doen in area vir vakansiegangers."

Howick

The Aloes

"Beautiful part of the country. "

Howick

Home from Home

"Het baie potensiaal, maar van die besienswaardighede word nie na omgesien nie."

Howick

Home from Home

"Redelik teleurgesteld aangesien daar (sedert ons vorige besoeke) 'n duidelike agteruitgang van fasiliteite rondom die waterval is."

Howick

Meander In

"Valle is pragtig en meander naby!"

Howick

40 Fraser Street B&B

"It's very nice area to visit cool weather."

Howick

Home from Home

"Pragtige dorpie."

Howick

Aloe Croft

"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."

Howick

The Lodge @ Curry's Post

"Pragtige wêreld!"

Howick

A Farm Life

"I enjoyed the Meander and especially the visit to the Mandela Capture site and Ardmore."

Howick

Devonshire Cottage

"They have lovely areas for a couple to go to."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem