Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Howick

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Howick bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 213 resensies.

Howick

The Aloes

"Beautiful part of the country. "

Howick

Home from Home

"Het baie potensiaal, maar van die besienswaardighede word nie na omgesien nie."

Howick

Home from Home

"Redelik teleurgesteld aangesien daar (sedert ons vorige besoeke) 'n duidelike agteruitgang van fasiliteite rondom die waterval is."

Howick

Meander In

"Valle is pragtig en meander naby!"

Howick

40 Fraser Street B&B

"It's very nice area to visit cool weather."

Howick

Home from Home

"Pragtige dorpie."

Howick

Aloe Croft

"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."

Howick

The Lodge @ Curry's Post

"Pragtige wêreld!"

Howick

A Farm Life

"I enjoyed the Meander and especially the visit to the Mandela Capture site and Ardmore."

Howick

Devonshire Cottage

"They have lovely areas for a couple to go to."

Howick

Top Spot

"Baie mooi wêreld! Rustig en stil as jy uit die dorp beweeg!"

Howick

Stockowners Cottage

"Do Karkloof Canopy Tour! Fantastic and so much more to do."

Howick

Top Spot

"Baie lekker dorpie!"

Howick

Howick Falls Hotel

"Toeristebestemming uit die boonste rakke. Genoeg om te sien en te doen."

Howick

Top Spot

"Sal weer aandoen."

Howick

Dunning Country House

"Mooi dorp en omgewing."

Howick

Stockowners Cottage

"Goeie plek om oor te slaap vir 'n paar dae en van daar dag uitstappies te doen."

Howick

Top Spot

"Beautiful place with friendly people."

Howick

Top Spot

"Mooi natuur, vriendelike dorpie."

Howick

40 Fraser Street B&B

"Mooi wegbreek-area en die Midlands Meander het baie om te bied."

Howick

Top Spot

"Mense kan gerus Howick en omliggende dele besoek. 'n Pragtige dorpie!"

Howick

Leafy Lane Self-catering

"Wish I could live there!"

Howick

Biggy Best Cottages

"Ons sal volgende keer langer bly om Howick te verken."

Howick

Azalea Bed and Breakfast

"Clean town with all the necessary shops. A lot of places to visit."

Howick

Top Spot

"Geen komentaar oor Howick, maar die Midlands Meander is baie mooi en 'n mens moet langer daar vertoef."

Howick

Biggy Best Cottages

"Mooi, skoon dorp met 'n hartlike atmosfeer."

Howick

Top Spot

"Howick is 'n pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing. Jy is by die Midlands Meander, Howick Falls, Midmardam en kan ook Canopy-toere doen. "

Howick

Aloe Croft

"Interessante dorp met toegewyde self-doen inwoners by wie die reisiger interessante ware kan aankoop en ook van wie 'n mens baie kan leer. Uitstekende aftree- / versorgingsoorde. "

Howick

Overnight Accommodation

"Ons het ons 5de Zipline gaan ry op 66 - wat 'n belewenis! Die mense in die dorp is vriendelik en gemaklik met toeriste. Heerlik deur die strate en winkeltjies geloop en net lekker gekuier. Die 2 watervalle was 'n belewenis. Groot dankie aan Howick."

Howick

Nutmeg Guesthouse

"Die Howick-waterval is aanskoulik. Dis jammer oor die plaaslike mense wat aan die bopunt van die valle klere was en ophang. Howick self is 'n plattelandse dorp en daar is amper alles wat 'n mens nodig het. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180