Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Imhoff's Gift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Imhoff's Gift.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Imhoff's Gift B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Imhoff's Gift Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Imhoff's Gift B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
20% af Aanbod!
Vanaf
R342
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Imhoff's Gift

Happy Home Imhoff's Gift is 'n selfsorg-gastehuis en bied gaste 'n keuse tussen 4 kamers in die stil en veilige landgoed van Imhoff's Gift op die Suidelike-Skiereiland van die Kaap. Die Protea Suite is op die eerst...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Imhoff's Gift

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Valley Lodge is 'n gastehuis wat verblyf en etes óf selfsorg-verblyf bied en is in Capri, Kaapstad, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge. Ons bied ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Wes-Kaap

Surf Way Beach Cottage is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in Kommetjie, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë naby Long Beach, restaurante en winkels in die omgewing. Die gastekothuis het 'n privaat ingan...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see, Noordhoekstrand en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingan...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

1 Mountain Rd Boutique B&B is teen die berg en bied lieflike kamers wat 'n uitsig oor Vishoek, die strand en Valsbaai bied. Daar is 4 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en na 'n stoep met 'n panoramiese ui...

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

15% af Aanbod!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vlootbasis en seiljagklub. A Boat House is ook perfek geleë vir dolfyn- en walviskyk. Die ligging bied ...

Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za