Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
St. Lucia (134)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (136)
B&Bs (14)
Wildsplase (10)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (104)

Resensies van ISimangaliso Wetland Park

4.6 / 5  
volgens 583 resensies
Lees regte resensies van ISimangaliso Wetland Park van 583 geverifieerde gaste.
Indien jy ISimangaliso Wetland Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in ISimangaliso Wetland Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van ISimangaliso Wetland Park wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as ISimangaliso Wetland Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

ISimangaliso Wetland Park Wildsplase

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied. Forest Villa's bied rustige, ontspannende verblyf in deluxe-kamers wat toegang bied tot...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

AmaZulu Lodge is 'n verblyf-opsie van die hoogste gehalte in die dorpie, St Lucia, die poort tot die groter St Lucia Vleilandpark. Aangesien ons die enigste lodge in St Lucia met 'n volledige grasdak is, bied die on...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Shonalanga Lodge is in privaat besit in die asemrowende vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Shonalanga Lodge word omring deur 'n reënwoud, wildernis en die warm Indiese Oseaan en dit bied gerieflike ver...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

St Lucia Lodge bied gerieflike verblyf in St Lucia Village. Dis die ideale basis vanwaar gaste die omliggende area, St Lucia, die iSimangaliso Vleilandpark en die Hluhluwe-iMfolozipark kan verken. Die hotel bied 34...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Lidiko Lodge is 'n goedtoegruste lodge geleë in die middel van die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is in die hartjie van die St Lucia Vleilandpark, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied. Dit is bo-op 'n sandduin g...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia. Die verblyf bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, a...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Luxury Tented Village @ Urban Glamping bied akkommodasie in permatente in St. Lucia. Daar is 'n buite-swembad en groot braaiplek waar gaste kan kuier. Alle gaste deel die groot kombuis wat volledig toegerus is met '...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

St. Lucia Safari Lodge is in St. Lucia se hoofstraat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal en word deur die mooiste landskappe, strand, vleilande en natuurreservate omring. St. Lucia spog ook met Suid-Afrika se e...

Vanaf
R10 080
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in iSimangaliso Wetland Park

Makakatana Bay Lodge is in privaat besit en is op die banke van die St Lucia-meer in die iSimangaliso-vleilandpark. Die iSimangaliso-vleilandpark is 1 van die min natuurlike wonders wat nog oor is waar daar ongerept...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 137 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die ISimangaliso Wetland Park wildsplase blad - loer bietjie na ons wye reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof ISimangaliso Wetland Park akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte ISimangaliso Wetland Park akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]