Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
C-Place (18)
Ferreira Town (42)
Foulkes Point (1)
Marina Martinique (80)
Noorsekloof (13)
Wavecrest (123)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (317)

Resensies van Jeffreysbaai

4.6 / 5  
volgens 746 resensies
Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 746 geverifieerde gaste.
Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai B&Bs

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Jeffreysbaai

Aquarius B&B is in Jeffreysbaai, 'n omgewing wat vir natuurskoon, strande, staproetes en branderplankry bekend is. Dit is naby ikoniese aantreklikhede soos Die Addo Olifant Nasionale Park, Tuinroete, en die Bloukran...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Marina Martinique is geleë langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderry-mekka van Suid-Afrika. Hierdie B&B bied 5 ruim en suite-slaapkamers wat ten volle gediens word. Toegang tot hierdie woonbuurt word ...

15% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
B&B in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Abaco bied gerieflike verblyf aan in Marina Martinique in Jeffreysbaai en dit het 'n lieflike uitsig oor die kanaal. Gaste kan kies tussen eenhede wat geskik is vir 2 of 4 gaste. Die eenhede het onderskeidelik dub...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Jeffreysbaai

Met die see basies op jou stoep, kan jy die gedruis van die oseaan en die vars lug behoorlik hier geniet. Nine on Uys Street bied gemaklike B&B-verblyf in 'n moderne, smaakvol ingerigte B&B in die hartjie van die br...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradise Beach, Jeffreysbaai

House on the Hill is in 'n stil doodloopstraat in Paradise Beach, 6 km vanaf Jeffreysbaai. Verblyf is beskikbaar in 'n privaat kamer met 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin en op die berge in die verte het. Die pr...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
B&B in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Milkwood 118 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Jeffreysbaai. Die gewilde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpstrande en uitsteke...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Astonbaai, Jeffreysbaai

Ashton Bay Holiday Accommodation is in Jeffreysbaai en bied 'n uitsig oor 'n groenstrook. Die huis is sowat 500 m vanaf die strandmeer en 1 km vanaf die strand. Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat apart bespreek...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Moya Manzi Beach House is op die beeldskone ooskus by Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë. Die oopplan huis is só ontwerp om ononderbroke panoramiese see-uitsigte te bied terwyl jy by die luukse en gerieflike vi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wavecrest, Jeffreysbaai

A1 Bay View bied bekostigbare en huislike verblyf in 'n stil woonbuurt van Jeffreysbaai. Ons gaste sal ons hartlike gasvryheid, die rustigheid en gerief hier geniet. Daar is 'n selfsorgkothuis met 3 slaapkamers. E...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Seafever is in Paradise Beach in die Oos-Kaap en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die omgewing is veilig en vriendelik. Verblyf word in 2 elegante kamers aangebied. Die eerste kamer het ...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 335 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Jeffreysbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Jeffreysbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Jeffreysbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]