Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Hotelle (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Johannesburg SSB

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Johannesburg SSB van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Johannesburg SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Johannesburg SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg SSB hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg SSB Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Hotelle binne 10 km vanaf Johannesburg SSB

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Johannesburg

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R1 037
per nag, vir 2 mense
Hotel in Craighall Park, Randburg

Gardenia Boutique Hotel is 'n lieflike boetiekhotel in 'n stil en veilige buurt, Craighall Park in Johannesburg. Die hotel is net 4 minute se ry vanaf Hyde Park Corner-winkelsentrum en dis die ideale plek vir sakere...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 450
R1 470
per nag (plek vir 2)
Hotel in Inanda, Benmore Gardens

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bedfordview, Germiston

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 57 kamers w...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandhurst, Dennehof

The Capital Empire bied verblyf in Sandton. Die hotel bied gerieflike verblyf lekker naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing. Verblyf by The Capital Empire word in verskillende ruim hote...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela ...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R3 825
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R4 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R2 270
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Johannesburg SSB hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Johannesburg SSB akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Johannesburg SSB akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za