Geverifieerde Resensie
Johannesburg CBD
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg CBD bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
The Franklin Loft Apartment 1602
"Ons het nie die moed gehad om rond te loop nie. Nie veilig gevoel nie. Het so in die verbyry van die bekende name op geboue raak gelees."