Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Hotelle (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Johannesburg SSB

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Johannesburg SSB van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Johannesburg SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Johannesburg SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg SSB selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg SSB Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Johannesburg SSB

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Norwood, Johannesburg

Norwood Accommodation bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel is Norwood, Johannesburg. Die eenheid is lekke naby Houghton Gholfklub, Rosebank, Sandton en die middestad. Die verblyf beskik oor 2 eenhede wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cyrildene, Johannesburg

Cyrildene Guest Rooms lê in die unieke woonbuurt, Cyrildene, wat volledig omhein en alombekend is vir sy 1950's-huise. Dié gastekamers is naby die Eastgate-, Bedford- en Park Meadows-winkelsentrums en die Bruma-vl...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

The Nymphe Cottage is in Kensington in Johannesburg geleë. Die stad staan bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir sakereisiger...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Die Geheime Tuinhuis is 'n tuinkothuis in Kensington, Johannesburg, wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir tot 2 gaste bied. Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed 'n privaat badk...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Observatory, Johannesburg

The Observatory is 'n gerieflike selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom, maar met 'n privaat ingang in Observatory, Johannesburg. Die perseel is sentraal geleë en is net 5 minute se ry van die Gilloolys-kruising af...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Oaklands

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers en 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste elk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Private Loft Style Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Parktown-Noord in Johannesburg. Dié privaat, losstaande solder-styl kothuis is in 'n tuin, omring met bome en 'n swembad-area. Die...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown Noord, Gauteng

Mike's Place is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers waarva...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Johannesburg SSB selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Johannesburg SSB akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Johannesburg SSB akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za