Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Johannesburg
4.1/5

Lees regte resensies van Johannesburg van 1425 geverifieerde gaste.

Indien jy Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg akkommodasie

Bladsy 3 - 1105 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R938
R938 R844
per nag, vir 2 mense

Cherry Tree Cottage B&B is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Die kothuis is ideaal...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R938
R938 R844
per nag, vir 2 mense

328 on Cork

Selfsorg in | Ferndale, FerndaleJohannesburg
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

328 on Cork bied gerieflike gastehuisverblyf in die voorstad Ferndale in Johannesburg, net 7 km vanaf Randburg. Die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense

Summer Garden Guest House (The Palms) is in Farrarmere, Benoni geleë. Verblyf word gebied in 10 stylvolle kamers ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense

Grace on Argyle gebruik uitsluitlik sonkrag en bied 'n huislike wegbreek in die stad. Dit is in die veilige en sent...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en di...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense

Reserved Suites Illovo is luukse selfsorg-hotelkamers in 'n gebou met 16 verdiepings in Illovo-sentraal tussen Sand...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense

Aanbod 50% af!
Gratis kansellasie

Vista ORT

Hotel in | Kemptonpark, KemptonparkJohannesburg
Vanaf R1 650
R1 650 R825
per nag (plek vir 2)

Vista ORT is die ideale oornagplek vir gaste wat naby die lughawe en groot toegangsroetes wil bly sonder om die ger...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Kroeg
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Vanaf R1 650
R1 650 R825
per nag (plek vir 2)

The Garden Cottage

Selfsorg in | Randburg, RandburgJohannesburg
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

The Garden Cottage is 'n troeteldiervriendlike sonkrag-aangedrewe kothuis in Randpark Ridge, Johannesburg. The Gar...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Portier
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R735
per nag, vir 2 mense

Casa Cosy is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Weltevreden Park geleë is en...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R735
per nag, vir 2 mense

Johannesburg het sy werkspak verruil vir 'n blink goue baadjie. Dié stad is al lankal nie meer 'n plek om net vir besigheid te besoek nie, maar is 'n vakansiebestemming met 'n lewendige kultuur en hope avontuur. Soos 'n Hoëveldse weerligstorm dreun die stad met energie, en waar die stadskern eens 'n...